Pieter Aspe Vanuit Vlaams vertaal deur Daniel Hugo Brugge word deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister … Tussen die persoonlike besittings van ’n vermoorde…
Spogresepte
Resepte van die Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie Spogresepte is ’n spogboek wat 200 liplekker resepte bevat, en is saamgestel deur die lede van die Vroue-Landbou-unie ter viering…
29 Augustus 2011
Woord:
Gebral
28 Augustus 2011
Idioom:
Van Skilla in Charibdis verval.
27 Augustus 2011
Het jy geweet?
Eenmaal beteken op ʼn sekere tydstip, by ʼn geleentheid in die verlede of in die toekoms
26 Augustus 2011
Woord:
Eendeweer
25 Augustus 2011
Idioom:
Aand (awend, saans) rood, môre water in die sloot
Boekbekendstelling: Treurgrond
Treurgrond is Woensdag 24 Augustus 2011 in Pretoria bekend gestel.
Treurgrond – 20 jaar van plaasaanvalle in Suid-Afrika
Dr. Dirk Hermann en genl.maj. Chris van Zyl In reaksie op die wrede moord op Thinus Uitenweerde (55) gaan die Solidariteit Beweging ʼn reuse internasionale…
O moedertaal, soetste taal
Op 18 Augustus vanjaar het ‘n groepie Afrikaanssprekendes van regoor die land om ‘n tafel gaan sit en hulle stories vir mekaar vertel. Kom lees meer, hoor wat die sprekers oor hul “soetste taal” te sê gehad het en vind uit hoe jy kan wen met jóú storie.
Wen met jóú Afrikaanse storie
Hierdie kompetisie is gesluit: Dis nou tyd om jou storie vir die wêreld te vertel.
24 Augustus 2011
Idioom: ʼn Bloukous wees Betekenis: ʼn Geleerde vrou wat nie veel trek aan huishoudelike sake het nie Waar kom dit vandaan? In die 15de eeu…
Die Davelvroue – Willemien
Op aandrang van lesers verskyn die heruitgawes van Chanette Paul se gewilde Davelvroue-reeks – met splinternuwe voorblaaie en in groter formaat.
Riviereland
In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.
Die aap in jou koffie – Afrikaanse eponieme van A tot Z
Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar ’n aap in jou koffie is? Waarom staan ’n mens se strottehoof bekend as ’n adamsappel?
23 Augustus 2011
Het jy geweet? Jou merk maak, en merk my woorde is Anglisismes vir naam maak, presteer, jou onderskei, en let op my woorde onderskeidelik.
Potgooi: Carina Diedericks-Hugo gesels oor kinder- en jeugboeke
Kinderboeke “suig steeds aan die agterspeen” wanneer dit by letterkundige erkenning vir dié genre kom, sê kinderboekskrywer Carina Diedericks-Hugo. Diedericks-Hugo se nuutste boek [email protected] het onlangs…
Video: Gerrit Rautenbach lees voor uit Kopreis
Gerrit Rautenbach lees ‘n verhaal uit Kopreis voor tydens die bekendstelling van dié boek by Gino’s op Stellenbosch. (Bron: BooksLIVE) http://youtu.be/QXt6ILP0PAE
22 Augustus 2011
Woord: Kets Betekenis: Nie afgaan of ontsteek nie; weier – van ʼn vuurwapen, enjin gesê: Sy geweer het gekets. My motor kets as dit koud…
21 Augustus 2011
Idioom: My oupa se hond en sy oupa se hond het saam aas weggesleep. Betekenis: Ons is baie ver langs familie.