Hannah du Plessis van die Hoërskool Pearson in Gqeberha het hard gewerk vir haar nege onderskeidings.
Nege A’s danksy harde werk, tydsbestuur
Shani Jansen van Rensburg is nie net slim nie, maar ook ʼn kranige netbalspeler.
Mia vir president!
Met nege onderskeidings wil Mia le Roux graag eendag help om die land te regeer.
Slimkop wil ander deur onderwys inspireer
Nina Kriel se wiskunde-onderwyser het by haar ʼn liefde vir die vak gekweek. Met tien onderskeidings in die sakkie, wil sy eendag dieselfde vir toekomstige skoliere doen.
Blink toekoms wink vir Annalette, met 11 A’s
Annalette du Plessis van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria meen dit is haar roeping om ʼn dokter te word. En sy wil in Suid-Afrika werk.
Jong vlieënier maak skoonskip in eindeksamen
Petri Botha se liefde vir die natuur en toer het hom verlede jaar die boekprys vir Geografie en Toerisme besorg.
Studeer is pret vir dié uitblinker
Carine Pretorius van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het tien onderskeidings in die onafhanklike matriekeksamen verwerf, met 100% vir gevorderde wiskunde.
Wiskunde-fundi met ‘n passie vir Spaans
Wanneer Ewan Basson nie wiskunde doen of Spaans leer nie, speel hy graag klavier en is tans besig om sy gr. 8 Unisa-klaviereksamen te voltooi.
Vroue in Beweging: Geestelike voorbereiding vir trou
Baie maal leef jy jouself so in hierdie sprokiesverhaal van jou troudag dat jou lewe na die troue skoon teleurstellend kan wees. Ander word ontnugter omdat hulle gedink het dat die huwelik ʼn rehabilitasie sal wees van al die slegte gewoontes.
Michael wil kuberruim help beveilig
Michael Neuper wil vanjaar sy liefde vir wiskunde en rekenaars kombineer en B.Sc. Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch gaan studeer.
Medies – en ʼn Europese paspoort! – wink vir Helen
Helen Wilson het tien onderskeidings in die Onafhanklike Eksamenraad se eindeksamen behaal, en reeds by universiteite in Spanje en Italië aansoek gedoen.
Konsekwentheid Jos se wapen
Vir Jos Kotze van Helpmekaar Kollege in Johannesburg was die eksamen “’n bietjie aan die moeiliker kant”, maar hy kon steeds lag-lag daarin slaag om nege onderskeidings te behaal.
Zandre het passie vir medies, ná 22 operasies
Zandre Smith se skoolloopbaan was alles behalwe maklik. Daarom is hy uiters dankbaar vir die agt onderskeidings wat hy in matriek behaal het.
Nege Helpies spog met 9 A’s
“’n Mens se werklike waarde en vermoë kan nie in simbole gemeet of op papier beoordeel word nie.”
Tien uit tien vir dié ses Helpies
Hier is die suksesresep wat Helpmekaar Kollege se ses topmatrieks meen hulle in staat gestel het om elkeen tien onderskeidings te behaal.
Hoofseun met 9 A’s wil net ‘gelukkig wees’
Tertius Dekker wil graag eendag by die see woon en branderplank ry.
Uitstekende uitslae ‘ ʼn wonderwerk’ vir Simoné
Simoné Swart is op ʼn jong ouderdom met ʼn seldsame toestand gediagnoseer, wat beteken dat sy net nege woorde ʼn minuut kan skryf.
Judokampioen kry nege A’s
Marco van der Westhuizen het in sy matriekjaar ʼn derde plek in die Statebond-judotoernooi behaal én sommer ook nege onderskeidings in die matriekeksamen gekry.
Matriek ‘slegs wipmat, nie wenstreep’ vir Helpies
Matrikulante aan Helpmekaar Kollege het verlede jaar altesaam 805 onderskeidings in die onafhanklike matriekeksamen ingeoes.
Sesjarige met sistiese fibrose óók vanjaar in gr. 1
‘Ons is so geseënd dat ons die geleentheid gegun is om te sien hoe hy gr. 1 toe gaan. In ʼn stadium het ons gedink dat dié dag dalk nooit vir ons sal aanbreek nie.’