13 Maart

HOOP wat nie beskaam nie. “Swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en die hoop beskaam nie,…

10 Maart

Christus ons HOOP. Ons “wat ons hoop op Christus gestel het, moet die grootheid van God prys.” Sonder Christus, wat deur die Vader gestuur is…

9 Maart

‎”Die Here is Koning. Hy beklee Hom met majesteit… vas staan u troon van ouds af.” (Ps 93) Die Here is nie net Koning van…

8 Maart

“Van ewigheid tot ewigheid is U God!… Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos ‘n enkele wagbeurt in die nag.”…

6 Maart

“Dit gaan goed met mense wat hulle krag in U vind… vir hulle gaan daar fonteine oop wanneer hulle deur ‘n dorre laagte trek…” Die…

5 Maart

“Hou in stand wat U met u eie hand geplant het, die wingerdstok wat U vir Uself gekweek het.” Ps 80 vergelyk Israel/God se kinders…

4 Maart

“Wat ons vaders ons (oor God) vertel het, sal ons vir ons kinders nie verswyg nie… so sal hulle dan op God vertrou… en gehoorsaam…

3 Maart

“Waar is ‘n god so groot soos God?” Ps 77 vra hierdie vraag. Die antwoord wat hierdie vraag impliseer is dat daar natuurlik geen ander…