Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. (Romeine 11:36)
Boekvoorlesing: Kry styl – Jesus sʼn
Stephan Joubert herinner lesers dat elkeen in die hande van God se kreatiewe Gees is. Luister hier na ʼn voorlesing en Joubert se Pinkster-boodskap uit sy boek “Kry styl – Jesus sʼn”.
Gedagte vir die dag: Die Vader se kinders
“… julle moet bid vir dié wat julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel”. (Matteus 5:44-45)
Luister: Griekwagebed – Die vekeerde pat
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Die vekeerde pat”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Gedagte vir die dag: God se manier
Hulle wil niks van God se manier van vryspraak weet nie; hulle probeer dit op hulle eie manier kry. (Romeine 10:3)
ToekomsVenster: Pinkster en genade
Moenie uitstel nie. Pinkster-genade wag op jou.
Gedagte vir die dag: Wanneer woorde wapens word
Sy tong is gladder as botter, maar daar is oorlog in sy hart; sy woorde is so strelend soos olie, maar hulle is swaarde … (Psalm 55:22)
ToekomsVenster: Pinkster en ’n liefdesvlam wat hoog brand
Liefde vat nie wat vir ander bestem is en gebruik dit self nie. Liefde onderhandel nie onder die tafel nie. Liefde is eerlik en opreg.
Gedagte vir die dag: Die Here se woorde
Abraham sê toe: “Moet tog nie kwaad word as ek nog ’n keer praat nie, Here”. (Genesis 18:30)
Luister: Griekwagebed – Skoon woorde
Luister saam na ‘n Griekwagebed, “Skoon woorde”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
ToekomsVenster: Pinkster en hoop
God is steeds hier. Skep moed, hoop en lewe.
Gedagte vir die dag: In dieselfde bootjie
Toe sê Jesus vir hulle: “Waar is julle geloof dan?” Maar hulle was verskrik en verbaas … (Lukas 8:25)
Luister: Griekwagebed – Saad
Kom luister na ‘n Griekwagebed, “Saad”, Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
ToekomsVenster: Pinkster en geloof
Ons het geloof nodig in hierdie dae.
Gedagte vir die dag: Met my hele hart
Ek wil U met my hele hart loof. (Psalm 138:1)
ToekomsVenster: Pinkster 2020
Lewe met verwagting. Jy is nie aan jouself oorgelaat nie. Die Gees is hier.
Regstreekse gesprek: God, my geloof, die kerk en Covid-19
Regstreekse gesprek: Susan Lombaard gesels met ds. Janet Cruywagen, ds. Ronald Bain en Retief Burger oor kerke en geloofsgemeenskappe se planne en uitdagings tydens die afsonderingsperode.
Gedagte vir die dag: Wat verstaan jy?
“Is dit nie Jesus die seun van Josef nie? Ons ken mos sy pa en ma”. (Johannes 6:42)
Luister: Griekwagebed – Hoor tog, Jirre!
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Hoor tog, Jirre!”, voorgelees deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Gedagte vir die dag: ’n Lewenswaarheid
Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. (1 Johannes 2:6)