Daar is darem min geregte wat so lekker is soos ‘n herderspastei. Bedien dit met slaai.
Resep: Gemmerkoekies
Hierdie heerlike gemmerkoekie-resep van Joey Pienaar het al die eerste prys by die Pretoria skou gewen.
Resep: Viskoekies
Baie maklike viskoekieresep!
Resep: Hoendergevulde tamatiekoppies
‘n Heerlike middagete wat jy sonder elektrisiteit aanmekaar kan slaan (mits jy reeds ‘n gaar hoender het..!)
Resep: Wortelbrood
So lekker wortelbroodjie is ideaal vir die vakansietyd wanneer kuiergaste gou inloer vir koffie.
Resep: Spanspekslaai
Bederf jou kuiergaste gerus met dié heerlike spanspekslaai. Dis boonop ‘n heerlike somerslaai vir ‘n piekniek!
Resep: Aartappels in die skil
Hierdie aartappels in die skil is baie lekker om by ‘n braaivleis te bedien.
Resep: Suri se warm rysslaai
Volgens Tannie Poppie is hierdie gereg die volgende dag nog steeds net so lekker. En dis so maklik om te maak!
Resep: Stokbrood
‘n Ou gunsteling: stokbrood! Heerlik om oor die vuur gaar te maak (veral vir kinders!) en om dan ‘n stukkie boerewors of konfyt daarmee saam te geniet.
Resep: Piesangpatats
Maak dié heerlike patatgereg in ‘n kits!
Resep: Bobotie
Bederf gerus jou kuiergaste met dié maklike resep vir ‘n heerlike bobotie.
Resep: Pannekoek sonder eiers
Basiese resep vir eierlose pannekoek met ‘n heerlike lemoensous daarby.
Resep: Gesmoorde niertjies
As jou gesin van niertjies hou is hierdie resep die ideale bederf!
Resep: Jogurtbroodjie
Eenvoudige resep vir die heerlikste jogurtbroodjie.
Resep: Skotse eiers
Dis nou ‘n heerlike en baie eenvoudige gereg vir ‘n Saterdagmiddag!
Resep: Soentjies
Bak hierdie lekker soentjies om te bêre vir onverwagse kuiergaste!
Resep: Piesangbrood
Voeg gerus bietjie neute by hierdie heerlike piesangbroodjie!
Resep: Maklike bola resep
Bederf jou kuiergaste dié somer met hierdie maklike bola resep: dis vinnig en heerlik!
Resep: Koffiekarameltert
‘n Resep vir die lekkerste koffiekarameltert.
Resep: Biltongkonfyt
Josia het die eerste keer biltongkonfyt in ‘n deli op Stellenbosch raakgeloop en dit as inspirasie gebruik vir hierdie besonderse bolaag. Heerlik saam met tuisgebakte brood en braaivleis.