Lekker soet French toast met Framboos kaaskoek.
French Toast: Elvis met ‘n “draai”
Heerlike French Toast resep met ‘n draai.
Wys jou Franse vernuf en wen met ‘French Toast’
Hierdie kompetisie is gesluit. Het jy ʼn gunstelingresep vir French Toast (eierbrood)? Wen nou met die fliek French Toast deur met jóú Franse vernuf te spog!
Luister: Kookboek inspireer jou om lekker kos, wat ook gesond is, voor te berei
Gesond eet mag nooit vervelig wees nie. Dit is die filosofie van dr. Michael Mol en John Berry wat vroeër dié maand saam ʼn inspirerende kookboek bekendgestel het.
Resep: Ouma onder die kombers
‘n Heerlike kool en maalvleis gereg met ‘n prettige naam om jou gaste te laat giggel.
Video: Vou ‘n spoggerige servet
Beïndruk al jou gaste met jou servetvou-vernuf deur die eenvoudige aanwysings in hierdie video te volg.
Resep: Konfytblokkies
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Nuwe kultuur-wynnavorsing word gedoen
Wat dink Suid-Afrikaners oor die wyne wat hulle drink? Verskil die menings en gewaarwordinge van landgenote vanuit verskillende kultuurgroepe daaroor? Dís van dié vrae wat wynnavorser dr Hélène Nieuwoudt en kollegas aan die Universiteit Stellenbosch wil beantwoord deur ‘n nuwe projek wat pas van stapel gestuur is.
Resep: Sjokoladetertjies met ’n neutkors
Die sjokoladetertjies in ‘n neutekors is nie net ‘n heerlike smaaksensasie nie maar is ook ‘n gesonde nagereg. Ja, daar bestaan regtig so iets!
Resep: Ouma Gerry se skaapboud
‘n Heerlike tradisionele resep vir gebraaide skaapboud.
Video: Só maak jy geposjeerde eiers
Geposjeerde eiers is heerlik saam met ontbyt, maar dit is nogal ʼn kuns om dit te maak. Hierdie video wys vir jou ʼn baie eenvoudige manier om geposjeerde eiers te maak.
Resep: Kerrie-Afval
Tannie Poppie verduidelik hoe om tradisionele kerrie-afval te maak.
Luister: Koekedoor-beoordelaars vertel wat hulle van Suid-Afrika se beste bakker gaan verwag
Esté Meyer Jansen het in Randburg by Koekedoor se beoordelaars, Mari-Louis Guy, Elizabeth Cloete en Tiaan Langenegger, gaan kuier om te hoor wat bakkers sal moet doen om dié drie te beïndruk.
Resep: Pampoenpoffers
Daar is byna niks lekkerder as heerlik tradisionele pampoenpoffers nie. Tannie Poppie wys jou hoe om hierdie lekker bykos voor te berei.
Resep: Klapperkoekies
Hier is ‘n resep vir heerlike vinnige klapperkoekies.
Resep: Poppie se muffins
Hierdie maklike muffinresep kom uit Tannie Poppie se kombuis
Eet ‘fôrrin’ in Suid-Afrika
Marianne nooi jou om saam met haar by drie van haar gunsteling- eksotiese eetplekke in Kaapstad te kom kuier.
Resep: Melktert
Vier Nasionale Melktertdag met hierdie lekker resep van Willie Strauss, die aanbieder van ASTV se kosprogram, Kos is oppie tafel.
Resep: Pannekoek met ʼn melktertvulsel
Vrydag 27 Februarie is Nasionale Melktertdag en hier is nog ‘n manier om die gunsteling Afrikaanse dis te geniet.
Video: Só eet mens met eetstokkies
Is jy een van die persone wat sukkel om met eetstokkies te eet? Dan is hierdie video net vir jou!