Heerlike geroomde spinasie met Fetakaas-resep.
Partytjienessies
Smullekker resep vir partytjies.
Mango-en-Aarbei-en-piesang-Slapjantjie
‘n Heerlike slapjantjie resep uit die “Proe Pretville resepteboek”
Resep: Bobotie
Bobotie is moontlik die gewildste gereg van die Kaapse kookkuns. ‘n Gebakte eier- en melksous, met ‘n titseltjie suurlemoensap, of ‘n lourierblaar of wat, bedek ‘n pikante potpourri van geure – maalvleis met kerrie, appelkose, rosyne, neute en kruie.
Ham-en-kaas-tert
Maklike resep vir ‘n smullekker ham-en-kaas-tert
Miljoenêrsbrosbrood
‘n smullekker miljoenêrsbrosbrood resep.
Krimpvarkiekoek
Oulike idee vir ‘n verjaarsdagkoek.
Balsamiese hoender
‘n Heerlike balsamiese hoenderresep uit die boek “Proe Pretville”
Jan Ellis poeding
Hierdie poeding, wat baie soortgelyk is aan malvapoeding, was glo een van die rugbylegende Jan Ellis se gunstelinge. Ons deel dit ter herdenking aan Jan…
Bar One-koppies
Bederf jou gaste om die vuur met dié heerlike nagereg
Pretville-groenteskottel
‘n Maklike groenteskottel-resep
Waatlemoen-en-perske-slapjantjie
‘n Verfrissende waatlemoen-en-perske-slapjantjie (smoothie) vir ‘n snikhete somersdag.
Hoenderpasteitjies
Maklike resep vir heerlike hoenderpasteitjies.
Suurlemoenroomys-sondekoek
‘n Eenvoudige resep uit die resepteboek, ‘Proe Pretville’
Pleister-hoenderburgers
Hoendermaalvleis is besonder veelsydig en kan in baie verskillende disse omskep word, met hoenderburgers natuurlik boaan die lys. Die vetterigheid van streepspek gee die burger ‘n wonderlike geur.
Verkilde bessies met geurige witsjokoladesous
‘n Nagereg ideaal vir ‘n Suid-Afrikaanse somer. Om deur die yskoue bessies te byt terwyl die romerige, warm sjokoladesous daaroor vou, sorg vir ‘n goeie kontras en smaaksensasie
Mediterreense knoffelbrood
Met ‘n paar ekstra bestanddele kan ‘n knoffelbrood in iets vreeslik dekadent en propvol geur verander word. As jy tyd wil spaar, koop ‘n klaarbereide knoffelbrood van goeie gehalte.
Braaibroodjies “opgetert”
‘n Tradisionele Suid-Afrikaanse braaibykos vanuit ‘n heel ander hoek benader met vars basiliekruid en feta. Smaaklik!
Maklike gemmerbier
Maklike gemmerbierresep vir warm somersdae
Gebakte appelpoeding
Smullekker en eenvoudige appelpoeding-resep.