Sy is ten aanskoue van haar driejarige dogtertjie doodgeskiet
Derduisende NSFAS-aansoeke ontvang
Lenings van bestaande studente uit gesinne met ʼn huishoudelike inkomste van R350 000 of minder sal in ooreenstemming met ʼn nuwe regeringsmandaat na beurse omgeskakel word.
Leeu jag glo voor sy vrou gryp
“Die leeuwyfie het seker 2 tot 2,5 km ver gehardloop tot waar sy op die vrou afgekom het.”
Valke slaan toe op Pauw se gastehuis
“Dit sal ʼn lang soektog wees, dit is ʼn groot plek.”
Poppie se stiefpa na hospitaal gehaas
“Hy het seker gedink hy word gister gevonnis.”
Ou SA vlag dalk gou haatspraak
“Dit dra niks by om maatskaplike geregtigheid, nasionale eenheid en menswaardigheid te bevorder nie – eerder die teenoorgestelde.”
Polokwane-ma vermoor: Hofsaak wéér uitgestel
“Elke hofsaak krap alles deurmekaar en ou wonde oop. Dit is baie swaar vir die kinders ook.”
Nuuskommentaar: Ope brief en die duisendpoot
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa
Rubberkoeëls in Rustenburg afgevuur
“Ons het nie hierheen gekom om te baklei nie, dit was ʼn vreedsame optog dié. Al wat ons wil hê, is om bygestaan te word in ons nood.”
‘Misdadigers vrees nie meer die polisie nie’
“Een rede hiervoor is dat daar talle misdadigers in die polisie se eie geledere is. Dit is algemeen bekend, maar niks word daaraan gedoen nie.”
Eskom se kredietgradering afgegradeer
S&P hou vol Eskom se vooruitsigte bly negatief.
Meer as R205 miljard in belastingterugbetalings
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Woensdag gesê hy het die afgelope tien en ʼn half maande meer as R205 miljard terugbetaal vir alle belastingtipes.
Casac eis nuwe vervolgingshoof
Die grondwet-waghondorganisasie Casac het pres. Cyril Ramaphosa versoek om Shaun Abrahams, hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, uit sy amp te verwyder.
Eskom-fluitjieblaser getuig oor ‘intimidasie, dreigemente’
ʼn Geskorste uitvoerende lid van Eskom het Woensdag aan LP’s verduidelik hoe hy geteiken, geïntimideer en gedreig is nadat hy ʼn “fluitjieblaser-verslag” saamgestel het wat handel oor kommer oor korrupsie by die kragvoorsiener.
Vlak 3-waterbeperkings vir Bloemfontein goedgekeur
Indien dit nie binne die volgende 21 dae baie reën nie, kan gedeeltes van Bloemfontein sonder water wees.
Blitsberaad oor onteiening sonder vergoeding
“Dit is van kardinale belang dat die burgerlike samelewing dringende stappe doen om eiendomsreg te beskerm.”
Cele waarsku teen Twitter-profiele in sy naam
Genl. Bheki Cele, die minister van polisie, het gesê hy neem met kommer kennis en stuur ʼn sterk waarskuwing uit teen enigiemand wat vervalste Twitter-profiele onder sy naam bedryf.
Helikopter stort neer: Oorledenes se name bekend
Die name van twee mense wat Woensdag gesterf het toe ʼn helikopter tussen Delmas en Ogies in Mpumalanga neergestort het, is bekendgemaak.
Weermag soek wit, Indiër-rekrute
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het Woensdag gesê hy sal vergunnings vir die werkaansoeke van wit en Indiër-rekrute maak wat nié hul aansoeke vir sy werwingsprogram voor die sluitingsdatum ingedien het nie.
Die wêreld in foto’s – 28 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.