ʼn Vier maande oue babaseun is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy ernstige beserings in ʼn huisbrand in Bloemfontein opgedoen het.
Twee sterf toe helikopter neerstort
Twee mense is dood toe ʼn helikopter in ʼn oop veld in die Delmas-omgewing in Mpumalanga neergestort het.
Grondmosie: ‘Min rasionele redenasie oor gevolge’
“Eiendomsreg is ʼn fundamentele reg wat wit en swart, arm en ryk se regte teen onregmatige staatsingryping beskerm. Die ontkenning daarvan is uit pas met internasionale praktyk en nie in die nasionale belang nie.”
Vrou op verjaardag deur hond aangeval
“Ek weet nie of my vrou of my dogter die meeste huil nie. Dis elke keer daardie verskriklike pyn as hulle die dooie weefsel wegsny en die wond skrop in die teater en sy kry ook nagmerries oor die hond.”
Grondmosie: AfriForum wil internasionale gemeenskap waarsku
“As ’n verantwoordelike organisasie moet AfriForum alles doen om te verhoed dat Suid-Afrika nie deur die miskenning van eiendomsreg ’n tweede Zimbabwe raak wat in armoede gedompel word nie.”
19-jarige gestraf vir Vuwani-geweld
Ontstelde inwoners het ses voertuie met klippe beskadig en die mobiele ablusiegeriewe by die sportgronde is omgekeer en beskadig.
Boer op Coligny-plaas vermoor
ʼn 67-jarige boer is deur die loop van Dinsdagnag op sy plaas in die Coligny-omgewing in Noordwes vermoor.
Mpumalanga-plaasmoord: Vrou dalk ingewag
“Sy het iemand met wie sy altyd in die oggende bevestig dat alles reg is by haar en toe die persoon haar nie Dinsdagoggend in die hande kon kry nie, het hulle onraad vermoed.”
Ontvoerde kinders: Man ook van moord aangekla
“Hy gaan na verwagting ook van die moord op die 13-jarige meisie aangekla word, soos wat die ondersoek ontvou.”
Bheki Cele: ‘Misdadigers moet gejag word’
“Ek weier dat die polisiebestuur begrafnisondernemers moet wees. As jy ʼn 33-jarige en ʼn 30-jarige [polisiebeampte] begrawe, hoe oud is hulle kinders?”
Nuuskommentaar: Kristallisering van presidensiële termyn
Daar word geglo dat almal min of meer dieselfde welvaart sou beleef sou hulle met soortgelyke welvaart en middele kon wegspring.
Vrou ‘besig met skoolprojek’ toe leeu haar gryp
“Die vroue was êrens op die wildsplaas op pad terug na hul voertuig toe die leeu haar aangeval het.”
Mosie oor grondhervorming ‘verbreking van 1994-ooreenkoms’
“Indien onteiening sonder vergoeding voortgaan, het ons net die kaptein op die Titanic vervang.”
Trollip nou in EFF se visier
Die EFF-leier, Julius Malema, het die nuus Dinsdagmiddag by die parlement aangekondig.
Man dadelik in hegtenis geneem ná noodlottige ongeluk
ʼn 33-jarige man, wat skoolkinders in ʼn bussie vervoer het, is Dinsdag op die toneel van ʼn noodlottige botsing in hegtenis geneem.
Grondonteiening sonder vergoeding ‘ʼn harde werklikheid’
“Ek wil herhaal – dit kan énige eiendom wees. Hetsy ʼn plaas óf ʼn huis in ʼn dorp of stad.”
Seun van struggle-veteraan reageer op private vervolging
“Die private vervolging is kwelsugtig, betreurenswaardig en spesifiek ontwerp om hom en sy gesin in die verleentheid te bring.”
Parlement aanvaar onteiening sonder vergoeding
In ‘n geskiedkundige keerpunt met potensieel ernstige gevolge het die parlement ‘n mosie aanvaar dat hy maniere ondersoek om die Grondwet te wysig sodat grondonteiening sonder vergoeding kan plaasvind.
Vrou op wildsplaas deur leeu verskeur
ʼn 22-jarige vrou is Dinsdag dood nadat sy deur ʼn leeuwyfie by ʼn lodge in Hammanskraal, noord van Pretoria, aangeval is.
Gemengde gevoelens oor minister van minerale hulpbronne
Vakbonde blyk gemengde gevoelens te hê nadat Gwede Mantashe aangestel is as minister van minerale hulpbronne.