Leerders was Maandag laas by die skool nadat daar soos verlede maand weer onenigheid was oor leerders wat van ʼn ander skool oorgeplaas moes word.
Jong mense op Gauteng-plaas aangeval
“Die verdagtes wou die man se verloofde verkrag, maar gelukkig het die veiligheidsmaatskappy op daardie oomblik opgedaag.”
Melkrivier-plaasaanval: ‘Dis ʼn wonderwerk dat hy lewe’
Berdus Henrico (39) is van bakboord na stuurboord gestuur om mediese hulp te kry ná die aanval.
Vrede-suiwelprojek: OB bevind ‘nalatigheid, wanadministrasie’
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer, het haar langverwagte verslag oor die Vrede-suiwelprojek bekend gemaak.
Drie in hof ná Kimberley-plaasaanval
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die wrede aanval op Piet Els en Rikkie Alsemgeest.
Tekenprent: SA nog lief vir Zuma?
Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor pres. Jacob Zuma wat moontlik binnekort gaan bedank of in die pad gesteek gaan word.
Esidimeni: Families wil meer hê
Families eis onder meer vir vervoerkostes, begrafniskostes, klere en trauma.
ANC se topses kanselleer afsprake
Die ANC se topses-leiers het hul openbare afsprake vir Vrydag gekanselleer.
Verdagte tydens kleinhoewe-aanval doodgeskiet
ʼn Familielid het Vrydag in die vroeë oggendure tot die redding van sy bejaarde oom gekom tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Pretoria.
Nuuskommentaar: Water, die Dam van Wedergeboorte en oorlog
Met die groot droogte wat nou op almal se lippe is, en selfs as mosterd na die maal tot nasionale ramp verklaar gaan word, word die belangrikheid van water sterk beklemtoon. As dit opraak, is dit ’n ramp.
DNS verbind man met vrou se moord
ʼn 39-jarige man is vandeesweek in die Nigel-streekhof gevonnis vir die moord op sy vrou meer as ʼn jaar gelede.
De Lille hof toe vir geheime stemming
“Die party se leierskap, op federale en provinsiale vlak, is desperaat om van my ontslae te raak.”
‘Zuma moet teen Sondag waai of…’
“Dit kan nie onbepaald aangaan nie. Ek dink dit is ʼn redelike tyd om teen Sondag hul eie interne kwessies uit te gesorteer het.”
Jong vrou geskiet tydens huisroof
ʼn 21-jarige vrou is geskiet en gewond tydens ʼn gewapende rooftog in Nooitgedacht, wes van Johannesburg.
Lamoer skuldig aan korrupsie
Lamoer, wat 35 jaar lank in die polisie was, het in sy pleitverduideliking uiteengesit hoekom hy besluit het om skuld te beken.
Sassa wil weer CPS-kontrak verleng
Die waarnemende hoof van Sassa het in ʼn beëdigde verklaring wat by hof ingedien is gesê Sassa moet nog reëlings tref vir minstens 2,5 miljoen begunstigdes wat nie toegang het tot ʼn bank nie.
Oudkaptein, 12 ander hoor lot ná R104 miljoen-rooftog
13 mense, onder wie ʼn voormalige polisiekaptein wat ʼn speurder in diens van die Valke was, het Donderdag hul lot in die hooggeregshof in Delmas gehoor.
Droogte binnekort ‘nasionale ramp’
Die droogte in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap kan moontlik so vroeg as volgende week tot ʼn nasionale ramp verklaar word.
Regsaksie kan volg sou Zuma immuniteit kry
“Ons kan nie toelaat dat Zuma aanspreeklikheid vryspring nie aangesien hy sy eed verontagsaam het en die belange van sy vriende en familie bo die belange van die mense van Suid-Afrika geplaas het.”
Die wêreld in foto’s – 8 Februarie 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.