Die koninklike egpaar gaan behoorlik opdok vir dié gesogte privaat skool in Londen.
Man met swaarde in huis aangeval
“My arm is tot op die been oopgesny. Ek het kamer toe gehardloop en vir hulle geskree ek het ʼn vuurwapen.”
‘Ons waarde moet ons wapen word’
ʼn Beroep is op “Afrikaanses, Afrikaners, Boere en Blankes” gedoen om 10 Oktober ʼn landwye wegbly-aksie te steun.
Vermiste Jhb-baba opgespoor
Die maand oue babadogtertjie van Johannesburg wat vroeër vandeesweek glo deur ʼn 21-jarige man ontvoer is, is opgespoor.
Nuuskommentaar: As kwotas en ‘affirmative action’ vou
Wat gebeur as kwotas, transformasie en “affirmative action” nie die gewenste resultate oplewer nie?
‘Selfmoord’ by landgoed: Oorledene ‘was hoogs ontsteld’
Die vrou wat glo haarself Maandag ten aanskoue van ooggetuies by die Pecanwood-landgoed in Hartbeespoortdam om die lewe gebring het, is vroeër die dag in ʼn “omsamehangende en hoogs ontstelde toestand” op die landgoed aangetref.
Verslag oor KZN-onkologie-eenheid dán bekend
Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, laat hoor wanneer sy departement die forensiese verslag ontvang van die oudit oor die redes waarom twee radioterapie-masjiene in die Addington-hospitaal in KwaZulu-Natal gebreek het.
‘Landbousektor hoofrede dat SA uit resessie gelig is’
“Ondanks lae uitsette in die Wes- en Oos-Kaap weens voortslepende droogte, het landbouproduksie in die tweede kwartaal van 2017 toegeneem met 33,6%1. Dit is gedryf deur die produksie van gesaaides en tuinbouprodukte.”
Matriekleerder doodgesteek by skool
Die polisie het weereens die voorkoms van boeliegedrag by skole veroordeel ná een leerder ʼn ander by ʼn skool doodgesteek het.
Oorsaak van brug se ineenstorting bekendgemaak
Vyf mense is beseer nadat die Geldenhuys-voetgangerbrug oor die N3 op 9 Augustus in die vroeë oggendure ineengestort het.
Hof hoor Hlaudi het nie SAUK8 afgedank
Die arbeidshof in Johannesburg het Woensdag gehoor Jimmy Matthews, voormalige waarnemende hoof van die SAUK, was verantwoordelik vir die afdanking van agt joernaliste by die uitsaaier in Julie 2016.
Minister weier glo om oor Grace te verduidelik
“Ons kan nie eenvoudig toelaat dat Suid-Afrika as ʼn speelterrein gebruik word vir internasionale misdadigers wat hulle nie aan ons wette steur nie.”
17 beseer toe taxi’s teen gebou bots
Altesaam 17 mense is beseer nadat twee minibus-taxi’s Woensdagoggend teen ʼn gebou in Johannesburg vasgery het.
Ramaphosa sal binnekort sê oor bewerings
Ramaphosa het ʼn kort verklaring in die nasionale vergadering gemaak voordat hy vrae begin beantwoord het.
Jong vrou steek glo haarself in gim dood
“Volgens ooggetuies het sy ʼn mes uitgehaal en haarself verskeie kere op haar liggaam gesteek.”
Ekonome skepties oor ‘reddingsplan’ vir SAL
Dawie Roodt, hoofekonoom by die Efficient Groep, het kort en bondig gesê SAL se probleme sal nie opgelos word nie weens politieke inmengery.
Man sterf oomblikke ná hy die jawoord kry
ʼn 32-jarige man is vandeesweek oorlede enkele oomblikke nadat sy vriendin ingestem het om met hom te trou.
Onderonsie lei glo tot Jhb-skietery
Sake van poging tot moord word ondersoek nadat sewe mense Woensdagmiddag tydens ʼn onderonsie in Johannesburg geskiet is.
Sewe beseer in Braamfontein-skietery
Een vrou en ses mans het buite die woonstelblok gelê.
Man doodgeslaan oor vermoedelike ‘ontvoering’
ʼn KwaZulu-Natalse man wat sy vriend se 11-jarige seun by hom in ʼn voertuig gehad het, is Dinsdag glo deur gemeenskapslede doodgeslaan omdat die woedende skare gedink het hy het die seun ontvoer.