Die 96-jarige afgetrede chirurg, wat die Heimlich-maneuver ontwikkel het, het vir die eerste keer in sy lewe dié tegniek gebruik om ʼn 87-jarige vrou se lewe te red.
Vreemd
[Video] AB en sy vrou sing saam
Die Protea-kolwer AB de Villiers, wat tans vir die Royal Challengers Bangalore (RCB) in die Indiese Premierliga-reeks (IPL) speel, het darem ook tyd gekry om ʼn video te maak van waar hy en sy vrou saam sing.
[Video] Oëverblindery! Groot verrassing as jy om dié beeld stap
Twee verskillende kunswerke is in dié beeldhouwerk versteek – mens sien dit egter eers as jy om die kunswerk stap.
[Foto’s] Skillie die skilpad kry nuwe 3D-dop na brand
Freddy die skilpad het die wêreld se eerste 3D gedrukte dop gekry nadat sy eie een in ʼn brand in Brasilië beskadig is.
[Foto’s] Bril op vloer vir kunswerk aangesien
Wat sou gebeur as jy ʼn bril op die vloer in ʼn kunsmuseum neersit?
[Foto’s] Tydelike tatoes vir siek kinders
Die Nieu-Seelandse kunstenaar, Benjamin Lloyd, het geweldige positiewe reaksie op sosiale media uitgelok nadat hy aangebied het om tydelike tatoes vir siek kinders in die Auckland Starship-kinderhospitaal te gee as sy Facebook-inskrywing 50 keer ge“like” word.
[Foto’s] Brug lyk byna soos tuimeltreinspoor
Selfs die mees gesoute bestuurder gaan dalk angstig bestuur op dié brug, wat mens byna aan ʼn tuimeltrein laat dink.
[Video] Koning leeu is onverwagse kuiergas
ʼn Johannesburgse egpaar het ʼn video op sosiale media gedeel van ʼn buitengewone ervaring tydens ʼn onlangse kampeeruitstappie toe hulle wakker geword het van leeus wat aan een van hul tente lek.
[Video] Weervoorspeller skree ‘soos ‘n meisie’ oor spinnekop
ʼn Video van ʼn weervoorspeller wat tydens ʼn regstreekse uitsending gil toe ʼn spinnekop skielik oor een van die kameras loop, word wyd op sosiale media gedeel.
‘Verveligste’ konferensie ooit
Die Europeërs het ʼn blink plan bedink om een keer per jaar weg te breek van die dikwels negatiewe nuus waarmee ʼn mens omring word met ʼn sogenaamde “Boring Conference” waar alles wat alledaags en gewoon is, bespreek word.
[Video] Pa’s en babas wys hul danspassies
ʼn Video van ʼn groep pa’s wat ʼn dansroetine uitvoer met hul babas wat in babaharnasse aan hul lywe vasgemaak is, is al meer as twee miljoen keer op sosiale media bekyk.
[Foto’s] Skietoefening sorg vir pragfoto’s
Henco du Toit, ʼn amateur-fotograaf van Bloemfontein, het pragfoto’s geneem tydens die Bloemfonteinse nagskiet-oefening waar die weermag sy wapens ten aanskoue van die publiek op die proef stel.
[Foto’s] Maak tuisgemaakte musiekinstrumente
Kinders is dol daaroor om hul eie musiek te maak. Met dié handige wenke is dit net soveel pret om self die instrumente te maak!
[Foto’s] Lewensgrootte replika van ark in VSA-dorpie
ʼn Lewensgrootte replika van Noag se ark sal na verwagting miljoene toeriste per jaar na die klein dorpie Williamstown in die deelstaat Kentucky in die VSA lok.
[Video] Waarom ruik ou boeke so lekker?
Sodra jy in ʼn biblioteek of studeerkamer instap, is daar ʼn baie bekende reuk: ʼn geur waaraan boekwurms soms verslaaf kan raak!
Dié tatoes verdwyn na ʼn jaar
As jy al ooit ʼn tatoe oorweeg het, maar jouself nie wil verbind tot ʼn lewenslange besluit nie, is dié nuwe tatoeëermerk jou antwoord.
[Video] 8-jarige kan 14 instrumente speel
Dié jong knaap van Boksburg kan ʼn verskeidenheid van instrumente speel en word ook beskou as die jongste konsertinaspeler in Suid-Afrika.
Almal krap kop oor dié muur-illusie
Daar is iets vreemd in die kraak in die muur – maar kan jy sien wat dit is?
[Foto’s] Skilpad ‘vlieg’ deur motorruit
ʼn Amerikaanse vrou het met net snyplekke aan haar gesig ontkom nadat ʼn waterskilpad deur haar motor se voorruit geslinger is.
[Video] Facebook herenig susters ná meer as 60 jaar
ʼn Video van twee susters se emosionele hereniging vandeesweek ná meer as 60 jaar het sosialemediagebruikers behoorlik in trane.