Dié wittebrood het nie lank gehou nie. Enkele ure nadat sy “ja” beaam het op die belofte om haar nuwe man deur dik en dun by te staan, het dié bruid ʼn vuurwapen onder haar trourok te voorskyn gebring en die sneller getrek.
Vreemd
Hakkies wil sy (nie) dra
Navorsers het versoek dat vroue nie meer gedwing word om hoëhakskoene werk toe te dra nie.
[Foto’s] Wêreld se langste hangbrug in Switserland
Die langste voetganger-hangbrug in die wêreld het pas in Zermatt Matterhorn, in die Switserse Alpe, oopgemaak.
‘Rugbyspelende’ skaap het Kiwi’s aan ‘t gons
Soos dit maar so dikwels met keurders gaan, het dit vier jaar geduur voor hy raakgesien is, maar ʼn “rugbyspelende” skaap het Nieu-Seeland nou aan die gons.
[Video] Vreemdste optiese illusies
Om bietjie uit die boks te dink is ʼn baie goeie hupstoot vir jou kreatiwiteit, en optiese illusies is ʼn goeie begin!
[Foto’s] Die spinnekop wat vir ete opgedaag het
ʼn Spinnekop, so groot soos ʼn bord, het onlangs aan ʼn paartjie se agterdeur “geklop”, net toe hulle wou aansit vir ete.
[Video] Tips & Trix: Slaapgewoontes en slaapmetodes
In hierdie episode van Tips & Trix gee Simoné ʼn paar wenke oor beligting vir jou staanplek en hoe om warm te bly in ʼn tent.
[Foto’s] Piepklein Disney-prinsesse
Meeste meisies droom daarvan om ʼn Disney-prinses te word en ses skattige babas het dié voorreg beleef – nog voor hulle oud genoeg is om die flieks te sien!
[Video] Só warm jy kan ʼn eier buite bak
Dit is tans só warm in die Verenigde Arabiese Emirate dat jy ʼn eier buite kan bak – soos dié man in die video demonstreer.
88-jarige se waaghals-emmerlysie
ʼn 88-jarige het sopas een item op haar emmerlysie afgemerk, om valskerm te spring. Dit is een van talle waaghalsige uitdagings op haar lysie van doendinge.
[Video] Michael Phelps swem teen haaie in Mosselbaai
Die Olimpiese swemmer en vlinderslag-kampioen Michael Phelps (32) het die afgelope naweek in Mosselbaai in die Wes-Kaap se yskoue seewater gespring om “resies te hou” teen ʼn witdoodhaai, ʼn groot-hamerkophaai en ʼn rifhaai.
Papegaai sou ‘getuig’ in moordsaak
ʼn Vrou is skuldig bevind op aanklag van moord nadat sy haar man voor sy papegaai doodgeskiet het.
[Video] Tips & Trix: Die behoefte om te eet… en gesond te bly
Francois se idee van gesond eet is volroom-sjokolade en gegeurde melkies. Gelukkig is Simoné daar om hom in die regte rigting te stuur.
Berugte juweledief (86) weer aangekeer
ʼn Berugte juweledief met ʼn misdaadloopbaan wat oor ses dekades strek, is weer aangekeer toe sy gesteel het.
Gekanselleerde troue word toe partytjie vir haweloses
ʼn Vrou wie se troue gekanselleer is, het ʼn plan beraam om seker te maak dat die geld wat sy daaraan spandeer het, nie verkwis word nie.
Dokters verwyder 27 kontaklense uit vrou se oog
Wat veronderstel was om ʼn doodgewone roetine katarak-operasie te wees, het nou die aandag van duisende sosialemediagebruikers getrek.
Dirty Dancing-roetine loop skeef vir dié paartjie
ʼn Paartjie is bewusteloos gelaat toe ʼn dansbeweging uit die bekende 1980’s Dirty Dancing-fliek, wat hulle vir hul troudag wou oefen, skeefgeloop het.
Is antieke amfiteater se akoestiek werklik so goed?
Aansprake dat die val van ’n naald voor in die amfiteater van Epidaurus in Griekeland deur die gehoor heel agter gehoor kan word, is onlangs getoets.
Enige bagasie? Net ʼn blikkie bier…
ʼn Australiër het die wenk, om lig te reis, na ʼn nuwe vlak geneem toe hy sy bagasie onlangs by die lughawe ingedien het – dit was slegs ʼn blikkie bier.
Man (20) se groottoon is nou ʼn duim
Volgens Mitchell het dokters aan hom gesê hierdie operasie is die enigste ander opsie.