Ja, dit is al weer daai tyd van die jaar! Honderde fietsryers maak reg vir ʼn hemelse rit tot in Die Hel, een van die Swartberge se grootste avonture.
Alles vir die sleutelwoord "bergfietsry"
Stanford: ’n Buitelugavontuur in die ‘vallei van drome’
Die hoogtepunt van enige besoek aan Stanford is die enkelspoor wat flink en vrolik deur die fynbos kerjakker. Saal dus daai ysterperd op en begin trap, want die magiese enkelspoor wag.
Foto’s: Trap-trap deur Thongaland
Met uitstaande bergfietsroetes, grootwild oral waar jy kyk en somer die grootste deel van die jaar, kan jy gerus maar opsaal en in iSimangaliso-vleilandpark in KwaZulu-Natal gaan kuier.
Minnaar trap wéér na goud
Dit is die vierde keer in Greg Minnaar se roemryke loopbaan dat hy met die louere wegstap nadat hy ook in 2003, 2012 en 2013 die kampioenskap gewen het.
Buffels en bulte in Baviaanskloof
Wie’s bang vir Baviaans? Daar’s grotte en klowe en watervalle en ongediertes by die duisende in hierdie mega-reservaat, en dis gewis die wildste trap wat jy in Suid-Afrika op ʼn ysterperd kan aanpak.
Waag en wen, sê Christien Neser met jongste jeugverhaal
“Daar is ʼn uitdrukking wat sê die swakkeling soek wraak, die sterke vergewe en die intelligente ignoreer. Ek sal graag wil hê as iets met jou gebeur moet jy dit kan vergewe, opsy skuif, begin ignoreer en met jou lewe kan aangaan.”
Pretdag vir hele gesin
“Ons kan nie wag vir hierdie jaar se geleentheid nie, dis beslis een wat jy nie wil misloop nie.”
Schurter-hulle steeds in geel truie
Nino Schurter en Matthias Stirnemann het vriend, vyand én hulself verras deur Sondag op die laaste dag van die Absa Cape Epic as algehele voorlopers te kan begin.