“Die regering se planne om met ʼn skaliegasbedryf by wyse van hidrouliese breking voort te gaan, het ʼn ernstige terugslag ervaar.”
Alles vir die sleutelwoord "bron"
Man sterf ná hy van krans val
ʼn Man, vermoedelik in sy 40’s, is dood nadat hy Woensdagaand by Kloofendal in Roodepoort van ʼn krans afgeval het.
ToekomsVenster: As godsdienste bots
O Here ons God, U het ons geroep om sout en lig vir die wêreld te wees. Help ons om ook vir ons bure in die land wat nie glo soos ons glo nie, ʼn ligbaken te wees.
Bejaarde kry lewenslank vir verkragting
ʼn Bejaarde man van Secunda in Mpumalanga is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn vyfjarige meisie.
Polisiebeampte deur sy bevelvoerder doodgeskiet
“Dit is jammer dat hy sy lewe verloor het as gevolg daarvan.”
Bring jou hond vir wêreldrekordpoging
Dié wêreldrekord word tans deur ʼn organisasie in Australië gehou.
WhatsApp maak nuwe funksie bekend
Selfoongebruikers sal eersdaags die opsie hê om dié funksie aan te skakel wat hulle in staat sal stel om hul ligging regstreeks met familie en vriende te deel.
Knoffelkoffie vir swanger vroue
Knoffelkoffie kan binnekort die antwoord wees vir swanger vroue wat smag na ʼn koppie koffie.
Taalgebruik: Meervoudsvorme en hul afkortings
Hoe word meervoudsvorme afgekort? Taaltoffie stel ondersoek in.
Vandag se sportnuus
Drie wedstryde in die Sunfoil-meerdagreeks loop vandag ten einde.
Op reis deur Europa: Die oorblyfsels
“Op die voordeur is die predikant se naam en telefoonnommer. Jan Roetman. Ons voel sommer aan hier is iemand met wie ons Afrikaans kan praat. Ek bel vir Jan,” skryf Thomas Dreyer.
[Foto’s] Ses vas oor miljoene se onwettige tabak en sigarette
“Hierdie is die grootste vrag onwettige sigarette waarop daar nóg beslag gelê is.”
Man sterf, nog 1 kritiek ná N1-botsing
Brandweerbeamptes moes meganiese toerusting gebruik om die twee mans uit die wrak te bevry.
Man vas oor MTN-batterye
Die polisie in Modimolle in Limpopo het Woensdag beslag gelê op 15 batterye van MTN-selfoontorings toe ʼn langafstandbus op die N1-snelweg voorgekeer is.
Staatspensioenfonds verplig om inligting te verskaf
“Die inligting moet bestudeer word om bewerings van pogings tot staatskaping en sekere beleggings in ongelyste fondse en staatsbeheerde ondernemings te ondersoek.”
Interdik teen onwettige grondgrypers in Hammanskraal toegestaan
“Ons maan die publiek om veral in die komende feesseisoen ’n wakende oog oor hul eiendom te hou omdat die tendens van grondbetreding dikwels in hierdie tyd van die jaar toeneem.”
Direkteur gedwing om te bedank oor rassisme, slawerny-kommentaar
ʼn Direkteur van die Kanadese mynmaatskappy Ivanhoe, wat ʼn Suid-Afrikaanse platinummaatskappy ontwikkel, is gedwing om te bedank oor rassistiese uitlatings wat hy gemaak het oor slawerny.
ToekomsVenster: As kulture en tale bots
Ek bid dat ons as Suid-Afrikaners respek vir ander kulture en waardes sal ontwikkel. Begin by my. Help my om mense deur U oë te sien.
Skud solank die vere reg vir nog ʼn glansryke Pendoring-bekroningsaand
Soos die afgelope 21 jaar, beloof die Pendoring Reklametoekennings se bekroningsaand – op Vrydag, 27 Oktober 2017 – om vanjaar weer ʼn reklame-opskop sonder weerga te wees.
Vermiste Bloem-meisie (6) dood gevind
“Sy is vermoedelik gelok en ontvoer deur ʼn man wat ʼn babahondjie by hom gehad het.”