ʼn Man is Maandagmiddag dood in sy motor in Randburg, Johannesburg, gevind.
Alles vir die sleutelwoord "bron"
[Video] Agter die skerms van Steve se ‘Feeslied’
“Daar hoop my skuld weer by jou [die aanhanger] op. My album is goud voor hy die winkels bereik. Dit het lanklaas gebeur – dankie duisend. Ek’s só in my noppies oor Skree se ontvangs.”
Die sexyste aksente ter wêreld
ʼn Ierse reiswebwerf het ʼn meningsopname gedoen en die 50 lande met die sexyste aksente ter wêreld bekend gemaak – en Afrikaans is as die sexyste aksent aangewys!
Woord van die week: alfabet
Waar kom die woord “alfabet” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Agri SA se jongboer van die jaar het hart vir landbou en onderwys
Strauss is voorsitter van sy plaaslike boerevereniging en lid van Graan SA, asook die Vaalharts-Distrikslandbou-unie. Hy boer al 18 jaar op Vaalharts en is aktief betrokke by gemeenskapsprojekte.
Esidimeni: Qedani moet getuig, sê Helpende Hand
Helpende Hand wil die publiek aanmoedig om die petisie te steun sodat ons kan seker maak die gewese LUR ry aan die pen vir haar swak besluite.
Jong pianiste wys weer hul slag
Die kompetisie is die enigste van sy soort in Suid-Afrika wat op ʼn jaarlikse grondslag vir pianiste, 19 jaar en jonger, aangebied word.
Bekende TV-aanbieder, aktrise haak af
Die televisie-aanbieder en aktrise Therese Benade en Chris Bam het die afgelope naweek die knoop deurgehak.
Noord-Kapenaars is die land se beste spellers in Afrikaans
Die leerders se uitsonderlike vermoë om reg te spel het die dag se program met sowat ’n uur oor die beplande tyd laat loop omdat verskeie grade net nie tot ’n wenner kon kom nie.
Vandag se sportnuus
Zimbabwe speel tans teen die Wes-Indiese Eilande in Bulawayo in hul eerste toets.
Aksiebelaaide ‘Vuil Wasgoed’ eersdaags in teaters
Wim en Kevin word teen hulle sin by ’n gevaarlike onderwêreld ingesleep.
Waarskuwing vir donderstorms uitgereik
Die waarskuwing is gerig nadat reën Saterdagnag op verskeie plekke in die land geval het.
Seun (6) skiet 3-jarige broer in kop
Dit is nie duidelik waar die kinders se ouers was of hoe die kinders toegang tot die vuurwapen gekry het nie.
Vrou (53) ernstig beseer in trekker-ongeluk
Die vrou is glo deur werkers en gesinslede na ʼn dokterspreekkamer in die nabye omgewing gehaas.
Nege sterf in een aand in Limpopo-ongelukke
Nege mense is dood in vier verskillende ongelukke in Limpopo.
Man skiet eers vriend, vriendin en toe homself
ʼn Liefdesdriehoek tussen die oorlede partye kan volgens die polisie nie in dié stadium uitskakel word nie.
Man (45) beroof, geskiet ná motor op hoofweg onklaar raak
Die man op pad huis toe in die rigting van Rustenburg in Noordwes toe sy motor onklaar geraak het.
Carike Keuzenkamp vereer
“Toe ek 50 jaar terug begin sing het, het ek eerstens nie gedink dat ek so lank gaan sing nie,” het sy tydens haar aanvaardingstoespraak laat hoor.
[Foto’s] Metropolisielede in botsing toe hul probeer verbysteek
Die bestuurder van die patrolliemotor, ʼn metropolisielid, wou glo ʼn voertuig verbysteek waarna die patrollievoertuig én die ander voertuig in die ongeluk betrokke was.
Twee jong boeties sterf saam
Twee jong boeties van Rustenburg in Noordwes, onderskeidelik 9 en 11 jaar oud, is Saterdagoggend saam dood.