“Daar was absolute verwoesting oor dié gedeelte van die N3 gesaai toe nooddienste op die toneel aangekom het. Verskeie passasiers het buite hul motors op die teerpad gelê weens die trefslag van die botsing.”
Alles vir die sleutelwoord "bron"
15 van mensehandel gered
Altesaam 15 mense tussen 16 en 30 jaar oud is uit die greep van mensehandel gered.
Verdagtes vas ná hulle man se gekaapte motor terugbesorg
Die verdagtes het die man vasgebind en toe in die kattebak van die motor ingeboender. Hulle het hom na bewering van persoonlike items, wat onder meer ʼn selfoon insluit, beroof, waarna hulle hom in ʼn veld afgelaai het.
ToekomsVenster: Omhels mekaar
Hemelse Vader, help my om te omhels – en maak my ook gewillig om omhels te word. Dis nie altyd maklik nie, maar U kan my op die pad na ander begelei.
Die wêreld in foto’s – 15 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
[Video] Afrikaanse sangeres maak geslag van baba bekend
Die egpaar het dié nuus Woensdag op sosiale media met ʼn prettige video bekend gemaak.
Countrysanger as ‘wêreld se sexyste man’ aangewys
Die aktrise Julia Roberts is vroeër vanjaar as People se mooiste vrou ter wêreld aangewys.
[Gedig] Die tyd loop katvoet
“Die dag stap luiters verby soos ʼn kat, stert omhoog.” Lees Wilma Stockenström se gedig, “Die tyd loop katvoet”
[Resep] Pynappel-yskastert
Yskastert met pynappel? Jy sal nie spyt wees nie!
Vandag se sportnuus
By FINA se Wêreldbeker in Tokio het Chad le Clos twee medaljes op die eerste dag ingepalm en die vierde wedstryd in die Ram Slam T20-reeks word vandag gespeel.
Man sterf ná weerlig hom tref
ʼn Man is dood nadat weerlig hom Dinsdagmiddag op ʼn gholfbaan in Parys in die Vrystaat getref het.
ToekomsVenster: Praat met mekaar
Gee my ʼn oop gemoed en ʼn hart wat gewillig is om te luister. Help ons om mekaar raak te sien en raak te hoor. Help ons om mekaar te verstaan.
[Video] Lag lekker saam met dié ‘Kwêla-funnies’
Die finaliste in kykNET se Kwêla funnies & Feite en geite-kompetisie is vandeesweek bekend gemaak en elkeen van dié video’s gaan jou laat skaterlag.
Nuwe Barbie deur Olimpiese atleet geïnspireer
Dié Barbie is deel van die maatskappy se speelgoedreeks wat vroue wat “grense verskuif” wil vereer.
Koffieraaisel laat almal kopkrap
ʼn Raaisel op Twitter laat verskeie persone kopkrap, maar die antwoord is eintlik baie eenvoudig as jy mooi kyk. Kan jy dit oplos?
Die wêreld in foto’s – 14 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika
Hierdie is ‘n werk wat nie net tersiêre voorskryfmoontlikhede inhou nie, maar bied boeiende leesstof vir enigiemand wat geïnteresseerd is in die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans.
Diabetes: Kyk uit vir dié gevaartekens
Lyers van diabetes wat nié gediagnoseer word nie, staan die kans om ernstige siektetoestande te ontwikkel soos hartsiektes, beroertes, blindheid en nierversaking.
Man skiet eers vrou, twee kinders en toe homself
ʼn Kollega van die man het hom glo tuis gaan soek nadat hy nie vir werk opgedaag het nie. Hy het die egpaar en hul twee kinders se liggame in een vertrek in die huis gevind. Almal het skietwonde gehad.
Stem vir jou gunstelingfees!
Die kykNET Fiëstas is op soek na die gewildste kunstefees van 2017 – en jóú stem tel.