Daar word miljoene aan patrollies deur die Suid-Afrikaanse Weermag op die grens bestee en tog lyk dit of dit nie ʼn duit se verskil maak nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grens"
Biosekuriteit groot bedreiging vir landbou in KZN
Die DA het vantevore al bewys hoe maklik mense en diere daagliks vrylik tussen Suid-Afrika en eSwatini beweeg. Enigeen van dié diere kan ʼn siekte inbring wat KwaZulu-Natal se landboubedryf in duie kan laat stort.
Weermag ondersoek ‘skietvoorval’ met Mosambiekse grenspolisie
Die voorval het Sondag omstreeks 16:00 naby Ndumo, oos van Farazella, op die grens gebeur.
Doeanebeamptes, polisieman vas ná miljoene se grenspos-korrupsie
Hulle het gekonkel om vragte brandstof kamtig vir uitvoer toe te wys maar in der waarheid op Suid-Afrika se swartmark verkoop.
Aansoek om likwidasie van Grens Rugbyunie
Is dit ʼn Oos-Kaapse ding? Onder Cheeky Watson moes die SA Rugbyspelersvereniging weens die wanbetaling van die OP Kings en die Southern Kings ingryp, en nou is dit die Grens Rugbyunie wat getakel word.
Polisiebeamptes, nog verdagtes vas by grenspos
“Hulle het paspoorte wat reeds verval het en ander vervalste reisdokumente oor die hoof gesien in ruil vir kontant of ander vergoeding”.
Die groot Amerikaanse muur
Pres. Donald Trump se voorneme om ʼn muur op die Amerikaans-Mexikaanse grens te bou, word wyd veroordeel. Wat egter nie altyd besef word nie, is dat die muur geen nuwe gedagte is nie en dat ʼn aansienlike deel van die muur reeds gebou is.
Super12: Ses uit ses vir OP-klubs
Die Oostelike Provinsie-rugbyunie (OPRU) kon nie vir `n beter eerste ronde Saterdag in die Oos-Kaapse Super12-reeks vra nie, met al ses sy spanne wat wat hul teenstanders van die Grens-rugbyunie (GRU) getroef het – al was party seges net-net.