Skenkings aan die Solidariteit Beweging se krisisfonds, wat gestig is om onder meer kinders en bejaardes met noodvoeding te help, beloop tans al byna R4,5 miljoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Helpmekaardag"
Meer as R3 miljoen ingesamel vir noodfonds
Behalwe vir die derduisende rande wat groter maatskappye geborg het, het honderde klein bydraes van gewone mense ingestroom.
Houers vol hoop – help só in ’n japtrap
“Die strategie van Houers VOL Hoop is tweeledig: die publiek kan kos gaan afgee, of hulle kan ’n kontantskenking maak sodat ons kos vir behoeftiges kan aankoop.”
Miljoene ingesamel vir Solidariteit se noodfonds
Meer as R2 miljoen is reeds vir dié noodfonds ingesamel.
Nóg groot skenkings vir noodfonds
“Dit is ʼn voorreg om diegene in nood by te staan.”
Skenk jou ‘twee hoenders’ en help mekaar in die koronakrisis
Op 7 April is ʼn Helpmekaardag midde-in die koronakrisis. Die doel is om geld vir die noodfonds in te samel. Dit is die begin van ʼn enorme helpmekaarpoging. In die tye wat voorlê, sal ons mekaar moet help. Ons gaan almal onseker wees en ons gaan almal swaarder kry, maar juis daarom moet ons mekaar help. Dit is ʼn tyd waarin ons moet saamdra en saamwerk. Dit is tyd dat ons ons “twee hoenders” gee.
Virseker skenk R1 miljoen aan Solidariteit Beweging se noodfonds
“Ons mag nie toelaat dat ons kwesbare groepe en kinders tydens die krisis swaarkry nie.”
Covid-19: Wees besorg oor ons bejaardes
Die welsynsorganisasie Helpende Hand doen ’n beroep op kerke, families, bure, tehuise en lede van die publiek om seker te maak dat bejaardes medies versorg word, genoeg kos het en nie vereensaam nie.
Beweging stig noodfonds om verligting te bring
Die noodfonds word gestig sodat die gemeenskap mekaar tydens hierdie moeilike tyd kan bystaan.