“Ons het begin deur eers net ons eie familie te help, maar dit het mettertyd op my vrou se hart gedruk om ander mense ook te help.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kospakkies"
Taakspan voed 1 000 gesinne met maaltye
Dié taakspan het Vrydag voedsame kitsmaaltye aan meer as 1 000 behoeftige gesinne in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad versprei.
Egpaar, sakeman maak reuseskenking vir behoeftiges
“God het dit sedert die instel van die afsonderingtydperk swaar op haar hart gedruk om iemand in nood te help.”
Gerugte oor polisie wat kospakkies vat, is vals
Die plasing oor polisielede wat glo beweer het dat “geen kos by die wit mense afgelaai sal word nie”, het soos ʼn veldbrand versprei.
Kinderhuis stuur reddingspakkies aan gesinne
Met dié reddingspakkies wil ons seker maak ons kinders se magies is saans vol.
[Foto’s] Duisende kospakkies om hongersnood te voorkom
Die parkeerarea van die Time Square-kasinokompleks in Pretoria was Dinsdag ʼn miernes van bedrywigheid soos honderde vrywilligers kospakkies vir die Rise Against Hunger-inisiatief gepak het.
Ons bly maar tjoepstil
Die uittog van die OP Kings se beste swart spelers na die Bulls (en moontlik ook ander unies en franchise’e) sal soos manna uit die hemel wees om hul kwota-kaste te vul, maar dit bly ʼn skandevlek op die rugbybase van die Baai, die SA Rugbyunie en trek ook sommer die sportministerie daarby in