Gideon du Plessis, hoofsekretaris van die vakbond Solidariteit, gee ‘n tong-in-die-kies kykie na ABC van optogte:
Alles vir die sleutelwoord "mosie van wantroue"
ANC-leierskapstryd: Zuma staan steeds sterk
Lees wat voorspel Moeletsi Mbeki, Tim du Plessis, Ryk van Niekerk en Waldimar Pelser oor die ANC-leierskapstryd en die pad na dié party se nasionale konferensie in Desember.
Gaan Mbete haar ware kleure wys?
“Alles hang nou van één persoon af. Gaan sy die moed hê om vir die eerste keer in haar lewe ’n bietjie moed aan die dag te lê?”
Mbete vra meer tyd om oor geheime stemming te besluit
Baleka Mbete, speaker van die nasionale vergadering, het meer tyd versoek om ʼn besluit te maak of die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma in geheim moet geskied.
Partye sê oor geheime stemming
Baleka Mbete, speaker van die nasionale vergadering het nege van die 13 politieke partye wat in die parlement verteenwoordig word, bedank vir hul bydraes oor of die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma in geheim moet geskied of nie.
‘Geheime stemproses nodig vir stem sonder vrees’
“ʼn Besluit teen ʼn geheime stemming sou irrasioneel wees en sal hersien moet word in die lig van die grondwethof se uitspraak oor die aangeleentheid.”
‘Mbete plaas lojaliteit aan ANC voor parlement’
Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag gesê speaker Baleka Mbete plaas duidelik die regerende party voor die belang van die parlement en die land wat betref die geheime stemming oor die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma.
‘Zuma vertrou net koukus as hy stemme kan kontroleer’
Die hof het onder meer bevind die speaker is wel by magte om te besluit of ʼn geheime stemming toegelaat kan word of nie.
Nuuskommentaar: Gaan Zuma dié keer oorleef?
Gaan diegene in die ANC se NUK wat die land se belange bo dié van pres. Jacob Zuma stel die naweek die knoop deurgehak kry en met ’n mosie van wantroue van hom ontslae raak, of gaan Zuma se vermoë tot middernagtelike wraak (al breek dit die land) weer eens ’n stokkie hiervoor steek?
‘DA moet mosie van wantroue terugtrek’
Die parlement het Woensdag gesê net die DA het die mag om die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma, wat vir 18 April gereël is, terug te trek.
Is Jacob Zuma op pad uit?
“Suid-Afrika bevind homself in ʼn moeilike omgewing, ekonomiese en polities. Ons moet net onthou dat Zuma se verwydering ʼn moeilike en selfs bloedige proses sal wees.”
NWU Vaal-kenners: Min hoop vir mosie van wantroue in Zuma
Akademici op die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal) in Vanderbijlpark het dit eens: dit is onwaarskynlik dat die DA se mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma vandag sal slaag.
Nuuskommentaar: Oorlogswolke oor Sirië en Zuma
Hoewel die DA die mosie van wantroue-saak verloor het, is die oorhoofse verloorder die ANC. Die parlement is ses maande gegun om die ordereëls so aan te pas dat ‘n mosie van wantroue wel gestel kan word, en deur die parlement gedebatteer moet word.
Nuuskommentaar: President, sukkelpresident, flaterpresident en die mosie van wantroue
Die mosie van wantroue wat die gesamentlike opposisie met die uitsondering van die PAC en twee gatvliegpartytjies, die APC en die Minority Front, teen pres. Jacob Zuma ingedien het, is veel meer as net ‘n simboliese gebaar.