Die Rooi Drake kon in tien probeerslae nog nie ’n enkele wedstryd teen die Springbokke in Suid-Afrika wen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sprinbokke"
Die Springbok ‘Beast’ tree af
Die rugbylegende Tendai “Beast” Mtawarira het Donderdag sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig.
Bok-ondersteuners só opgewonde, Amerikaanse polisie daag op
Suid-Afrikaanse emigrante in die VSA was só opgewonde toe die Bokke Saterdag wen dat die polisie hulle amper in hegtenis geneem het.
Springbokke: Begin goed, eindig goed
Die belangrikste bousteen vir enige rugbytoer word in die eerste wedstryd gelê.
Rassie se waagstuk met Flo Louw
Dit verg darem baie van ʼn speler wat in 58 van sy 61 toetse flank gespeel het, om die wêreld se voorste agtsteman aan te durf.
Bokke moet Wallabies by die kruispad uit die pad stamp
Wen is die belangrikste woord in die woordeskat van enige rugbyafrigter, maar bestendigheid en die vordering wat gemaak word, is ewe belangrik en boustene vir oorwinning.
Springbokspan: Allister trek die Lions se tande
Dalk is ʼn mens eenogig, of dalk is dit omdat die Crusaders die Lions in die eindstryd van die Superrugbyreeks op Ellispark geklop het, maar van die keuses van die Bokafrigter, Allister Coetzee, vir sy Springbokgroep maak mos nie sin nie.
‘Groep wit spelers wil Bokke en Allister pootjie’
’n “Groep wit Springbokspelers” wil die “geïntegreerde span” en afrigter Allister Coetzee sien misluk.