Wat van jou? Is daar ʼn dringendheid in jou gees wanneer jy Jesus in besonder nodig het? Hoe beslis is jy dat Hy jou moet hoor en help? Roep jy totdat Hy hoor en van jou notisie neem?
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Die versoek van Jakobus en Johannes
Is jy in ʼn magposisie? Hoe gebruik jy dit? Is jy ʼn dienaar?
ToekomsVenster: Vertrou die Here
Weereens is die troos dat die Here goeie dinge vir ons in gedagte het. Vertrou die Here met vandag en môre. Hy is reeds daar.
ToekomsVenster: Die ryk jongman
God alleen is ware rykdom.
ToekomsVenster: Jesus seën die kindertjies
Jesus sê leef onopgesmuk en braaf soos kinders.
ToekomsVenster: ’n Gesprek oor egskeiding
Egskeiding is ʼn hartseer werklikheid. Enersyds moet ʼn mens verkennend en onderskeidend vra waarom so baie huwelike in stormagtige vaarwaters beland?
ToekomsVenster: Sout en vrede
“Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
ToekomsVenster: Aanleiding tot afvalligheid
Vir Jesus offer ʼn mens alles op. Een voet in die wêreld en een in die Koninkryk van God werk nie.
ToekomsVenster: ‘Wie nie téén ons is nie, is vír ons’
Eenheid en nederigheid is ʼn teken van geestelike volwassenheid. Strewe daarna.
ToekomsVenster: Wie is die belangrikste?
Kindertjies word nadergeroep. Hulle is die belangrikste in die Koninkryk. Hulle is pretensieloos en vertrou onvoorwaardelik. Hulle is tevrede met wat hulle het en word nie deur wêreldse oorwegings op sleeptou geneem nie.
ToekomsVenster: Jesus kondig sy dood en opstanding aan
Die dood kan Hom nie vashou nie. Hy is sterker as die dood. Hy is die lewe.
ToekomsVenster: Jesus maak ’n seun gesond
Jesus hoor luister en gee om en vir die een wat glo kán alles.
ToekomsVenster: Jesus se dood is naby
Die dissipels maak kennis met geestelike begrippe en gebeure waarvoor hulle nie gereed is nie. Nou praat Jesus van die opstanding uit die dood. Die dissipels redeneer onder mekaar sê die teks. Wat kan dit tog beteken? Nog sy dood nog sy opstanding maak enige sin.
ToekomsVenster: Die verheerliking op die berg
Wanneer God Homself op Sion openbaar is daar manifestasies in die natuur. Aardbewings, donderslae, flitse. Die oomblik is te groot. Die ganse werklikheid kom ʼn beweging.
ToekomsVenster: Die Koninkryk van God
Die opstanding van Jesus bevestig dat die Koninkryk inderdaad in Christus Jesus vergestalt word.
ToekomsVenster: Om Jesus te volg
Maak vandag ʼn keuse vir die lewe.
ToekomsVenster: Die belydenis van Petrus
Wie sê julle is Ek? Een groter as Elia. Die Messias-koning, die kneg van die Here, die Spruit van Dawid, die Loot, Die Lam, die Here.
ToekomsVenster: Die uitdaging van geestelike blindheid
God wil ons oë open sodat ons weer kan sien.
ToekomsVenster: Die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes
Dis geen wonder dat die Bybel sê, moenie die duiwel ʼn vatkans gee nie.
ToekomsVenster: Die Fariseërs vra ’n wonderteken uit die hemel
Jesus se voorbeeld en opdragte is die teken.