Lara Jordaan sou nooit kon droom dat haar onderneming om koffie uit haar koshuiskamer te verkoop, die eerste stap was om haar eie koffiewinkel net ʼn paar jaar later oop te maak nie.
Lees meerMoenie nou mediese fonds kanselleer – gesondheidsfinansiers
Die raad sê die ondertekening het nie ʼn onmiddellike uitwerking op lidmaatskap van ʼn mediese fonds nie. “Dit is sake soos gewoonlik en mediese fondse gaan voort om toegang tot gesondheidsorgdienste moontlik te maak.”
Betaal jy te veel om jou motor te verseker?
Gepraat van geldsake – kyk sommer heel eerste na jou motorversekeringspremie. Is jy seker jy kry die beste waarde vir jou geld?
(Luister) Vyf minute finansies: Kweek gesonde spaargewoontes
Hoe voer ʼn mens jou spaarvarkie vet wanneer die ekonomie onder druk is?
Verbruikersake: Ry jy fiets? Kies die beste versekering
Ina Opperman gaan vasstel hoe kies jy die regte fietsversekering.
ANC se ‘werkloosheidbloedbad’ duur voort
“Gewone Suid-Afrikaners moet werkloosheid sien vir wat dit is; die gevolg van ʼn regering wat onbevoeg en korrup is en sy beleid hoofsaaklik rig om mense van hom afhanklik te hou. Dit het die ekonomie vernietig.”
Werkloosheidsyfer styg kort voor verkiesing
Daar was egter gedurende die eerste kwartaal van 2024 minder moedelose werksoekers as in die vierde kwartaal van 2023.
Anglo American verwerp BHP se verbeterde aanbod
Die nuwe aanbod is gemaak teen sowat £27,53 (sowat R635) per aandeel ná die aanvanklike £25 (sowat R576) per aandeel wat Anglo in April as “uiters onaantreklik” en “opportunisties” verwerp het.
Ma-en-dogter-band dié sakevroue se suksesresep
Daar word dikwels gesê dat mens sekere goed liefs nie met besigheid moet meng nie, en een daarvan is familie. Vir dié vroue is moederskap egter juis een van die pilare van hulle suksesvolle sakeondernemings.
(Luister) Vyf minute finansies: Die skuldstrik
Hoe hanteer ʼn mens skuld, en hoe maak as jy aan die slegte kant van skuld beland?
Geniet jou aftrede by dié aftreelandgoed met sy Bosveld-tema
Bergvallei-aftreelandgoed is geleë in die heerlike Bosveld-klimaat van die noordooste van Pretoria langs ’n 18 hektaar-natuurpark waar inwoners gereeld kleinwild en ’n verskeidenheid voëls te siene kry.
Sekondêre notering vir Spar-groep
Sekondêre noterings op die A2X-aandelemark raak al gewilder. Altesaam 184 instrumente is reeds op dié mark genoteer.
Verbruikersake: Kies die regte versekering vir jou troeteldier
Dit is belangrik om troeteldierversekering by jou persoonlike finansiële beplanningsportefeulje in te sluit, aangesien die koste vir veeartsrekeninge begin meeding met dié van private gesondheidsorgkoste vir mense.
Wat is die verskil tussen ʼn boedel en ʼn testament?
Wetgewing wat die boedel en testament betref kan soms ingewikkeld en oorweldigend wees, om nie eers te praat oor die verskil tussen die twee nie. Alhoewel hierdie twee terme dikwels uitruilbaar gebruik word, hou dit verskillende betekenisse en word dit gebruik vir verskillende doeleindes.
SA’ners steeds te platsak vir huiskoop
Die meeste Suid-Afrikaners wat huise huur, doen dit weens finansiële redes – met byna die helfte van mense wat toegee hulle kan eenvoudig nie bekostig om ʼn eiendom te koop nie. Sommige verkies egter die buigsaamheid wat ʼn huurooreenkoms bied.
Amazon amptelik in SA
Die aanlyn verkoper Amazon het vandag amptelik sy virtuele deure in Suid-Afrika geopen.
Huislening kos SA’ners 42% meer as in 2021
Hemelhoë rentekoerse die afgelope twee jaar het daartoe gelei dat R98 miljard se huislenings by die land se vier grootste banke al vir drie maande agterstallig is.
Vyf minute finansies: Almal baat by beplanning
Maroela Media het hande met Paul Roux van FinMeUp gevat vir ʼn opwindende nuwe podsendingreeks.
‘Dit lyk glad nie soos ʼn ouetehuis nie!’
Amoré Bekker beskryf die Celebration-aftreelandgoed in Randburg as “Johannesburg se besbewaarde geheim”.
Tweepot-aftreestelsel: Raad van provinsies aanvaar wetsontwerp
Die tweepot-aftreestelsel is ʼn stap nader aan implementering nadat die NRP dit op 25 April goedgekeur het. Ina Opperman verduidelik wat gebeur volgende.