Selfs indien die ANC ‘n werkbare gesondheidsorgstelsel onder die NGV kan vestig, is dit onwaarskynlik dat dit suksesvol sal wees, aangesien dokters nie vir die staat wil werk nie.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
RP rig grenspos op om manifes bekend te stel
Die Referendum Party (RP) het die ikoniese R62-grens tussen die Wes-Kaap en die Oos-Kaap gekies om Maandag sy verkiesingsmanifes vir 2024 bekend te stel.
Krag herstel by Charlotte Maxeke-hospitaal
Die fasiliteit maak sedert Sondag van kragopwekkers gebruik.
Lewenslank ná vierjarige se verkragting
“Die beskuldigde het sy mag oor die kind misbruik en het geen berou getoon vir sy optrede nie. As die oom van die kind het hy haar goed geken en haar familie het hom vertrou,”
Projek bring hoop vir Limpopo
‘n Toename van probleme soos eensaamheid, depressie, angs en werkloosheid het Helpende Hand genoop om nuwe takke in dié provinsie te stig.
Vermiste rubbereendjie ná 18 jaar gevind
Die eendjie het in 2006 tydens ʼn wêreldrekordpoging verdwyn.
Resep: Brokkoliroomsop met croutons
Perfekte dis vir die winter wat op pad is.
Gedagte vir die dag: Om geloof te hê
Geloof is die essensiële eienskap in die hart van enige gelowige wat meer effektief met God wil kommunikeer.
Nersa oortree dalk hofuitspraak
“Ons soek verifieerbare syfers om aan te dui wat munisipaliteite se tariewe behoort te wees.”
Agt Nigeriërs aangekla ná aanval op polisiestasie
Polisiebeamptes wou die buitelandse burgers in hegtenis neem oor die besit van dwelmmiddels toe hulle hul teen inhegtenisneming verset het.
‘Regter se rasse-vooroordele ’n duidelike onreg’
“Hier is ʼn regter met ʼn persoonlike agenda, naamlik die velkleur van regverteenwoordigers van die litigerende partye. Dit is iets wat totaal irrelevant is tot die feite van saak wat voor hom dien.”
Driejarige verdrink in puttoilet
“Dit is ʼn tragedie dat hierdie jong seun se lewe op só onmenslike manier kortgeknip is.”
Swaar vonnisse oor BTW-bedrog van meer as R200 miljoen
ʼn BTW-bedrogsindikaat is in die Johannesburgse hooggeregshof ‘n kumulatiewe 205 jaar tronkstraf opgelê op 391 aanklagte wat wissel van bedrog, vervalsing en uitgifte, korrupsie, en geldwassery.
Moedersdag-geskenkidees – bederf jou ma behoorlik!
Dit is die perfekte tyd om hierdie Moedersdag vir jou ma iets spesiaal te doen. Ontbyt in die bed, ʼn mooi brief spesiaal aan haar gerig, en dalk ietsie wat haar aan jou laat dink elke keer as sy dit gebruik.
Ballerinas gee die toon aan met nuwe wêreldrekord
Die doel was om ʼn rekord te verbeter van die meeste ballerinas wat vir ʼn minuut lank ‘en pointe’ bly dans.
Resep: Biltongsouttert
Geniet hierdie heerlike southappie as ʼn bygereg of saam met ʼn vars groenslaai.
Nege vas oor vermoedelik gesteelde steenkool
Die polisie in Mpumalanga het geruime tyd lank inligting ingesamel en die verdagtes dopgehou voordat hulle eindelik Sondag vroegoggend toegeslaan het.
Gedagte vir die dag: Die Gees se genadige aanraking
Wanneer ons bid, dink ons helderder, verstaan ons beter en kan ons nugterder redeneer.
Storie oor kinderontvoering in Mpumalanga bog, sê polisie
Die polisie slaan vure dood nadat ʼn stemboodskap op sosiale media versprei word waarin ʼn vrou beweer dat 27 kinders onlangs in Doornkop, Middelburg, ontvoer is.
Dudu Myeni in hospitaal; saak uitgestel
Dudu Myeni se regsverteenwoordiger het vandeesweek in die landdroshof in Richardsbaai aangedui dat sy kliënt in die hospitaal opgeneem is.