Dit is maar net een van verskeie naamsveranderinge wat die Gautengse departement van paaie en vervoer vir sy provinsiale paaie beplan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Joost van der Westhuizen"
Joost se stewels terug by ouerhuis
“Ons harte loop oor van dankbaarheid en waardering. Dankie dat julle ’n stukkie van Joost huis toe gebring het.”
Springbokrugby: Hoe kies jy tussen Joost en Fourie?
Saam het Joost van der Westhuizen en Fourie du Preez in 165 toetse vir die Bokke tussen 1993 en 2015 gespeel en ʼn ongelooflike 54 drieë gedruk.
SA’ners het hierna op Google gesoek
Google het bekend gemaak waarna Suid-Afrikaners die meeste gesoek het op hierdie internetsoekenjin in 2017.
Wat doen ons aan die olifant in die vertrek?
Die olifant in die vertrek kan geïgnoreer word solank hy stilstaan (en die oorspronklike metafoor verwys inderdaad na ʼn opgestopte olifant), maar as hy begin beweeg, met sy ore klap, trompetter en met sy slurp klappe uitdeel, dan weet almal dat hier moeilikheid is.
Amor en kinders vier Joost se verjaardag
“Ons wens jy was vandag hier, selfs al was dit net vir ʼn klein rukkie sodat ons vir jou geluk kon sê en jou liefdevolle glimlag kon sien.”
[Foto’s] Kylie hou pa Joost se naam hoog
ʼn Dag nadat die land tydens ʼn hartroerende gedenkdiens op Loftus Versfeld afskeid geneem het van die Springboklegende Joost van der Westhuizen, het sy dogter Saterdag sy naam op die sportveld hoog gehou.
[Video en foto’s] Joost van der Westhuizen se gedenkdiens
Familie, vriende, sportlui en die nasie het Vrydag afskeid geneem van Joost van der Westhuizen.
Amor: ‘ʼn Engel sweef oor Loftus’
“Ons is steeds in skok, ons is hartseer en ons rou. Ons het geweet die dag kom, maar jy kan nie voorberei nie. Hy is nou vry van die siekte en van sy lyf.”
Joost se broer: ‘Hy was plein ou, maar legende vir wêreld’
Pieter van der Westhuizen, Joost van der Westhuizen se broer, het Vrydag tydens die openbare gedenkdiens by Loftus Versfeld sy broer gedenk.
Joost van der Westhuizen: Amor, kinders bring hulde
Amor Vittone, Joost van der Westhuizen se vrou, en die egpaar se kinders het Vrydag hulde aan hom gebring.
[Foto’s] So verloop Joost-gedenkdiens
Familie en vriende van Joost van der Westhuizen het Vrydagoggend ʼn kerkdiens bygewoon voor die gedenkdiens wat by Loftus Versfeld plaasvind.
Mallet en Meyer bring hulde aan Joost
Nick Mallett en Heyneke Meyer, voormalige Springbok-afrigters, het hulde gebring aan Joost van der Westhuizen wat Maandag oorlede is.
Reëlings vir Joost se gedenkdiens
Joost van der Westhuizen se doodskis sal by die openbare gedenkdiensdiens wees wat Vrydag gehou word.
Joost se gedenkdiens uitgesaai
Die gedenkdiens van Joost van der Westhuizen wat Vrydag op Loftus Versfeld in Pretoria gehou word, sal uitgesaai word.
Die onbesonge helde
Suid-Afrika se mense bewys die afgelope paar dae weer hoe ʼn held – in hierdie geval die afsterwe van ʼn sportheld – die nasie, ondanks sy veelsydigheid en verskille, kan verenig.
[Video] Liedjie vir Joost raak talle harte
“Jy was altyd die sonskyn in ons familie. Jy het altyd geglimlag toe ons nie meer kon nie.”
Woede oor Facebook-plasing ná Joost se dood
“Dit was vir talle Suid-Afrikaners oor alle kleurgrense heen ’n groot skok om so iets te moes beleef op so ’n hartseer dag.”
Joost se familie versoek privaatheid
“Joost het vir my die grootste geskenk van my lewe gegee, want hy was die pa van my kinders.”
Gedenkdiens vir Joost
ʼn Openbare gedenkdiens word later vandeesweek vir Joost van der Westhuizen (45) gehou nadat hy Maandag oorlede is.