Die man is Woensdag op ʼn plaas buite Swellendam in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "swellendam"
Liggaam van tienermeisie by stortingsterrein aangetref
Sy is vroeër die dag as vermis aangemeld.
Oudste pont in Suid-Afrika wel vervang ondanks teenstand
Die inwoners van Malgas en Swellendam baklei die afgelope tyd hand en tand om die handgedrewe pont te behou.
Helikopter stort op plaas neer
“Die Helikopter het tydens pesbesproeiing op ʼn plaas neergestort.”
Vlieënier sterf in Swellendam-ongeluk
ʼn Vlieënier is dood nadat sy straalvliegtuig naby Swellendam in die Wes-Kaap neergestort het.
Silo’s val soos domino’s
Veertien silo’s wat nagenoeg 11 500 ton kanolasaad geberg het, het Dinsdagoggend by Sentraal-Suid Koöperasie se aanleg in Swellendam ineengestort.
Gru-ongeluk eis 8 staatsamptenare
ʼn Gru-ongeluk op die N2-hoofweg naby Swellendam in die Wes-Kaap het Maandag die lewens van agt beamptes van die departement van korrektiewe dienste geëis en nog vier is ernstig beseer.
Overberg-brand geblus
ʼn Brand wat die grootste deel van die week in die berge tussen Swellendam en Barrydale in die Wes-Kaap gewoed het, is Saterdag geblus.
Anene Booysen: Kana se getuienis “onbruikbaar”
Die uitwys van die misdaadtoneel deur ʼn man wat beskuldig word van die moord en verkragting op Anene Booysen, kan nie as getuienis gebruik word nie, het die rondgaande hof in Swellendam Maandag beslis
Anene Booysen: Beserings glo die ergste wat dokter ooit gesien het
Anene Booysen se beserings was die ergste wat die dokter, wat haar ná haar aanval behandel het, nog ooit gesien het.
Anene Booysen: Hof besoek kroeg
Die hof het Woensdag ‘n besoek afgelê aan die kroeg in Bredasdorp in die Wes-Kaap as deel van die verkragting- en moordsaak teen Johannes Kana
Anene Booysen: Wag het glo gil gehoor
Johannes Kana is Maandag formeel aangekla van die verkragting en moord op Anene Booysen.