Regter Robert le Grange sal Dinsdag uitspraak lewer in die omstrede misdaadintelligensiesaak wat Solidariteit namens kol. Kobus Roos teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) voer.
Lees meerAlles vir Maandag 21 April 2014
Facebook-romanse eindig tragies
ʼn 22-jarige man het sy vriendin doodgeskiet nadat hy uitgevind het sy was oneerlik op haar Facebook-profiel.
Meisie (13) word vermis
Anushka Labuschagne (13) van Rustenburg in Noordwes word sedert Saterdag vermis.
Paasnaweek-dodetal styg
Minstens 103 mense is reeds die Paasnaweek op die land se paaie dood, volgens die Padverkeerbestuurskorporasie.
Platinumprodusente, Amcu gaan weer vergader
Onderhandelinge tussen platinumprodusente en die vakbond Amcu sal na verwagting Dinsdag hervat nadat ʼn nuwe loonaanbod aan stakende mynwerkers gemaak is.
Egpaar vermoor, kinders aangeval by gastehuis
Brian Pope (62) en sy vrou Tillie (47) is Sondagoggend koelbloedig doodgeskiet by ʼn gastehuis in Harrismith in die Vrystaat.
Maroela Media Top 20 21 April 2014
Ek moes jou gesoen het- Leah Rum en raspberry- Jakkie Louw Steek die vure aan- Bok van Blerk Die pad- Anders Dit staan in die…
Vyf sterf in Vrystaat-botsing
Vyf mense, waaronder ʼn kind, is dood na ʼn botsing reg van voor op die N1 buite Ventersburg in die Vrystaat.
Seun (13) se ouers, sussie sterf in ongeluk
Vince Viljoen (13) sterk in die Unversitas-hospitaal in Bloemfontein aan ná ʼn ongeluk waarin sy ouers en babasussie oorlede is.
Man vermoor glo ouma met byl
ʼn Man sal Dinsdag in die Giyani-landdroshof in Limpopo verskyn nadat hy glo sy 83-jarige ouma met ʼn byl vermoor het.
Twee vas oor renosterstropery
Twee mans sal na verwagting Dinsdag in die Tzaneen-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklagte wat met renosterstropery verband hou.
Man sterf na botsing reg van voor
ʼn Man is dood nadat sy motor reg van voor teen ʼn insleepvoertuig gebots het op die R33 naby Greytown, KwaZulu-Natal.
Nuuskommentaar: Paasnaweek van skokke en hoop
Paaslangnaweke in Suid-Afrika is bekend vir tragiese ongelukke, en hierdie was geen uitsondering nie.
Malaysia Airlines-vliegtuig doen noodlanding
‘n Vliegtuig van Malaysia Airlines, wat van Kuala Lumpur na Indië onderweg was, moes omdraai en ʼn noodlanding doen.
IVP-raadslid glo deur haar man vermoor
ʼn IVP-raadslid se man het haar glo tydens ʼn kerkdiens in Ekuvukeni, KwaZulu-Natal vermoor.
Seun (7) sterf toe bakkie hom tref
ʼn Sewejarige seun is dood nadat ʼn bakkie hom op die M25 in Kwamashu, KwaZulu-Natal raakgery het.
Gedagte vir die dag: Ek soek ‘n wonderwerk in my lewe
Efesiërs 4:14a – Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word…