Baie mense is mal daaroor om ‘n papegaai as troeteldier aan te hou. Veral wanneer dié slim voëls kan praat en geluide namaak. Maar daar is gevolge aan hierdie voorliefde.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Oktober 2016
Wits swig dalk onder druk
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het Maandag gesê akademiese bedrywighede kan gekanselleer word indien die betogings voortduur.
Tshwane-raad dien strafregtelike aanklagte in teen ANC
Die Tshwane-metroraad het aanklagte van aanranding en opsetlike saakbeskadiging teen ANC-lede ingedien ná verlede week se gewelddadige raadsvergadering.
Man sterf by polisiestasie
ʼn Man wat erg aangerand is, is Sondag by die Orkney-polisiestasie in Noordwes dood, kort nadat vier mans hom daar afgelaai het.
‘Steek Hlaudi in die pad of ons gaan hof toe’
“Ons het Hlaudi al in die hof gewen en ons sal weer.”
Man, meisie sterf na motor hulle tref
ʼn 13-jarige meisie en ʼn man, glo in sy 30’s, is dood nadat hulle Maandagmiddag deur ʼn motor getref is in Newlands, Johannesburg.
ToekomsVenster: Kyk diep
Wanneer iets jou vreugde wil steel, onthou dat die vreugde van die Here jou krag is.
Video: Vrou verjaag krokodil met haar plakkie
ʼn Video waarin ʼn vrou van Northern Territory in Australië ʼn krokodil met haar plakkie verjaag, word wyd op sosiale media versprei.
Woord: inspireer
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “inspireer”
Drinkouderdom verander dalk binnekort
Die Drankwysigingswetsontwerp, wat onder meer die wettige drinkouderdom wil verander, is nou oopgestel vir kommentaar.
Bobby se suster, kinders erg geskok na misdaadvoorval
“Ons as grootmense weet daar is iets soos misdaad en ons probeer daarmee vrede maak. Maar in hul kinderharte weet hulle nie hoe om so iets te verwerk, of selfs wat gebeur het nie,” het Ronel Brink, die Van Jaarsvelds se ma en bestuurder, gesê.
‘Is jy die koedoe-ou?’
ʼn Fietsryer van Pretoria se deelname aan ʼn bekende fietsren is Saterdag op verrassende wyse onderbreek, nadat ʼn koedoe hom van sy fiets af gespring het.
Akademiese rewolusionêre – goed of sleg?
Een ding is seker: Sulke akademici loop ’n groot risiko om betrokke te raak in ’n geveg tussen, enersyds, ’n regering wat sy morele gesag verloor het en, andersyds, die radikale rewolusionêre wat teen hom opstaan.
Die wêreld in foto’s – 3 Oktober 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Beste skrumskakel kry uiteindelik Bok-kans
Waarskynlik die beste skrumskakel tans in Suid-Afrika is op lange laas deur die afrigter Allister Coetzee vir die Springbok-groep nadergetrek.
Danny Jordaan bedank
Die leier van die ANC in Nelson Mandelabaai, Danny Jordaan, het bedank. Sy bedanking is Maandag bekend gemaak in ʼn verklaring wat deur die amptelike opposisie uitgereik is.
‘MegaBoere’ weer op die kassie met nuwe aanbieder
ʼn Nuwe seisoen van die kykNET-reeks, MegaBoere, is van 5 Oktober op die kassie en benewens boere met vasbyt, inisiatief en ondernemingsgees, kan kykers ook ʼn nuwe aanbieder van dié program verwag.
Vermoorde Springs-tiener: ‘Ons is stomgeslaan en verpletter’
Die Oos-Randse tienerseun, wie se liggaam gevind is nadat hy Donderdag ná krieketoefening nie by sy ouerhuis opgedaag het nie, sou volgende jaar sy skool se hoofseun wees.
[Resensie] ‘Country Gaan Groot 4’
‘Country Gaan Groot 4’ is ’n mooi afgeronde album vir elke country-aanhanger.
[Video] Rugbyman vra jawoord ná wedstryd
“Ons het destyds ʼn Curriebeker-wedstryd teen die Xerox Leeus op Nuweland gespeel. Ná die wedstryd het ek ʼn beeldskone meisie in ʼn rooi trui raakgesien. Sy het my en Kurt Coleman gevra vir ʼn foto, en ek is sedertdien verlief,” het die Stormers-heelagter gesê.