Amerika het vier spelers met Suid-Afrikaanse bande in sy span vir die komende Amerikas-rugbykampioenskap (ARK) ingesluit.
Lees meerAlles vir Sondag 7 Januarie 2018
Langer speelure ná Nuweland-reën
Die hele derde dag van die eerste kriekettoets tussen Suid-Afrika en Indië op Nuweland het Sondag weens reën verlore gegaan en ekstra boulbeurte sal op die laaste twee dae ingepas word om die verlore tyd gedeeltelik in te haal.
Gyselaarsdrama op plaas kom tot einde
Die gyselaarsdrama wat vroeër Sondagmiddag op ʼn plaas naby Mosselbaai in die Wes-Kaap ontvou het, het tot ʼn einde gekom.
Overstrand-burgemeester sterf
Bonginkosi Madikizela, provinsiale leier van die DA in die Wes-Kaap, het die nuus bevestig.
Nóg ʼn man ernstig beseer toe klip voertuig tref
ʼn Saak van poging tot moord word tans deur die Tongaat-polisie ondersoek.
Gyselaarsdrama ontvou op plaas
ʼn Gyselaarsdrama op ʼn plaas naby Mosselbaai in die Wes-Kaap waar ʼn 39-jarige man vroeër lede van sy gesin gyselaar gehou het, is steeds aan die gang.
Mooinooi-vroue glo ure aaneen gemartel
ʼn Familielid het Sondag ysingwekkende inligting bekend gemaak oor hoe Anisha (30) en Joey (32) van Niekerk, die twee vroue van Mooinooi wat op 10 Desember spoorloos verdwyn het, glo vir ure aaneen gemartel en toe koelbloedig vermoor is.
Ma vas ná sy pasgebore baba in puttoilet gooi
Die vrou het glo besluit om haar baba in ʼn puttoilet te gooi omdat haar familie nie geweet het dat sy swanger was nie.
Vier vas ná begrafnisgangers twee moor
Die polisie was op soek na die begrafnisgangers, wat besig was om ʼn vrou te begrawe, wat die mans vermoor het, hulle liggame in die graf gegooi het en toe die oorlede vrou se kis bo-op die oorledenes laat sak het.
Kleuter (5) sterf by gewilde Plett-hotel
Die kleuter is na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas, maar die dokters kon nie daarin slaag om hom weer by te bring nie. Hy is dood verklaar.
Nzimande: ‘Maak sukses in onderwys hoog mode’
Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, sê hy sien daarna uit dat “sukses in onderrig weer hoog mode maak”.
Trein ontspoor: Dodetal bevestig; styg skerp
Die liggame van twee mense kon volgens die polisie nié uitgeken word nie omdat hulle heeltemal verbrand het.
Gesin se huis afgebrand; motor met liggame in dam aangetref
Duikers, wat glo vir die pret op ʼn daguitstappie was, het op die motor met vier liggame, insluitend dié van jong kinders, in die dam afgekom.
Faf ʼn held, maar sou dit in SA gebeur het?
Nóg ʼn weeskind van Suid-Afrikaanse rugby, nóg ʼn held oorsee.
Sasol: Rassespanning oor bemagtiging
“ʼn Jong wit werknemer wat nou by Sasol begin werk, ontvang geen voordeel nie al sou hy nog 30 jaar vir die maatskappy werk, maar ʼn jong swart werknemer kry alle voordele.”
Vierde keer dat Dale aan ʼn reeks moet onttrek
Beserings is niks nuuts vir Dale Steyn nie.
Vrou sterf toe motor haar tref
Volgens die oorledene se broer het hy haar voor die noodlottige ongeluk “uit die pad [van die motor]” probeer stamp, maar sy is steeds deur die motor getref.
Kind in hittige son in kar gelos; ouers gewaarsku
Paramedici is na ʼn Gautengse sentrum ontbied nadat ʼn driejarige kind in die hittige son gelos is terwyl die ouers vir sowat een uur in die sentrum was.
Gedagte vir die dag: Sewe keer?
Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” (Matteus 18:21)