Ouers het ook by die kommissie gekla oor die buitensporige pryse vir skoolklere wat hierdie ooreenkomste veroorsaak, aangesien hulle nie kan kies waar hulle skoolklere wil koop nie.
Alles vir Woensdag 17 Januarie 2018
Die wêreld in foto’s – 17 Januarie 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Pta-bus met passasiers gekaap
ʼn Bus met passasiers is Dinsdagmiddag in Pretoria gekaap ná onmin onder sommige taxi-operateurs oor die stad se snelbusdiens.
Vier sterf, 11 beseer toe voertuie bots
Meganiese toerusting moes gebruik word om die liggame van die twee bestuurders uit die wrakke van die voertuie te sny.
Nuwe snelboulheld knak Indiese kolfbeurt
Onervare, op 21 nog jonk vir ʼn internasionale snelbouler en met sy voete deeglik op die grond.
Foto’s: Bekendes en hul kroos se eerste skooldag
Met die nuwe skooljaar wat pas aangebreek het, het talle bekendes van dié geleentheid gebruik gemaak om foto’s van hul kroos se eerste dag terug by die skool te deel.
Overvaal-betoging: Talle vas, beseer
“Polisiebeamptes was genoodsaak om rubberkoeëls op die skare af te vuur omdat hulle nie gereageer het op opdragte van die polisie om uiteen te gaan nie.”
Só koud, die termometer het gebreek!
ʼn Termometer in ʼn afgeleë dorpie in Siberië, het gebreek toe die temperatuur byna vorige rekords oortref het.
Foto’s: Bekkige graadeens gaan skool toe
Bykans nie ʼn enkele hartseer uitdrukking was in sig toe honderde meisietjies met lang boksterte en seuntjies met haasbekkies en oorgroot rugsakke Woensdag hul eerste skooldag begin het nie.
SA huishoudings nou beter daaraan toe
“Die verbetering in huishoudelike netto welvaart verskaf broodnodige verligting aan verbruikers wie se finansiële posisie oor die afgelope drie jaar stadig agteruitgegaan het.”
Harde lesse uit herdenking van einde van Eerste Wêreldoorlog
Die Eerste Wêreldoorlog was veronderstel om die oorlog te wees wat ’n einde aan alle oorloë sou bring. Dit was ook ’n oorlog wat veronderstel was om vinnig oor en verby te wees. Uiteindelik was die Eerste Wêreldoorlog een van die grootste tragedies wat die wêreld en in besonder Europa gedurende die twintigste eeu getref het.
SA se hoop vir die gesogte Laureus-prys
Suid-Afrika het net een benoemde vir die 2018-Laureus-sporttoekennings wat op 27 Februarie in Monaco plaasvind.
Die appel val nie ver van die boom nie
Jare gelede was dit ʼn seldsame verskynsel dat oud-sportmanne se kinders in hul voetspore gevolg het deur ook in internasionale toernooie te speel.
Verstaan hulle dan nie die Grondwet nie?
Ek het nooit gedink ek sal tot dié gevolgtrekking gedwing word nie: Die regters van die konstitusionele hof wat hul name aan die meerderheidsuitspraak insake Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat geheg het, verstaan nie die Grondwet nie, skryf Leopold Scholtz.
Man ernstig beseer toe hy uit trok spring
ʼn Man is Woensdagoggend ernstig beseer toe hy op die N3 naby die Peter Brown-afrit in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, uit ʼn bewegende vragmotor gespring het.
Foto’s: Skokgranate buite Hoërskool Overvaal afgevuur
“Een van die ANC-betogers het pas ʼn sak rommel voor die skool se hek uitgegooi en van die betogers het begin om glasbottels te gooi.”
Gee jy om?
“Omgee is nie net vir ‘Mandeladag’ nie. Dis vir elke dag vir elkeen van ons ʼn ingesteldheid wat sê ons kan so ʼn klein bietjie van onsself aan ander gee.”
Gedig: Nagstorm oor die see
DJ Opperman se gedig, “Nagstorm oor die see”
Lesufi open R97 miljoen-skool in Westbury
“Ons wil nie hê daar moet vir ons kinders gesê word dat hulle nie toegang tot gehalte-onderwys kan hê weens die kleur van hulle vel nie.”
15-jarige maak geskiedenis by Aussie Ope
Sy is 521ste op die wêreldranglys en het nog net sowat $7 000 verdien.