ʼn Speler wat vir Suid-Afrika se naasbestes uitgedraf het, voor hy sy rugbyheil in Engeland gaan soek het, is vir ʼn hoë Engelse toekenning benoem.
Lees meerAlles vir Donderdag 3 Mei 2018
Vrou (50) in huis geskiet
“Die motief vir die aanval is in die stadium onbekend en word ondersoek.”
Hof beslis oor Guptas se straler-aansoek
Die hof het in Maart beslis dat die Bombardier 6000-straler oorhandig moet word en by die Lanseria-lughawe noord van Johannesburg geberg moet word.
Twee in hof ná hameraanval op plaas
Twee mans, Jacobus en William Wilkinson, het Woensdag in die Machadodorp-streekhof verskyn in verband met die beweerde aanranding van vier mense op ʼn plaas naby Belfast in Mpumalanga.
Parlement groet twee struggle-veterane
ʼn Senior lid van die ANC het vanmiddag in die parlement gevra dat ʼn standbeeld vir die ontslape aktivis Winnie Madikizela-Mandela opgerig word.
Pa van twee, vier keer geskiet
James Reed (43), ʼn oudpolisieman en nou veiligheidswag wat geldwaens begelei, is Donderdagoggend glo vier keer, onder meer met ʼn AK47-aanvalsgeweer, geskiet.
Soektog by skool lei tot daggaplantasie
ʼn Soektog deur die polisie by ʼn hoërskool het tot die ontdekking van ʼn daggaplantasie gelei.
ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n treknet
Wandel biddend saam met die Here deur die gedeelte en vra vir jouself: As die Koning môre sou kom, aan watter kant sou Hy my plaas?
Mahumapelo moet met ANC-hoës vergader
“Ons premier en provinsiale voorsitter is nooit die geleentheid gegee om vir homself te praat in vergaderings en openbare platforms nie en ons is bly dat hy uiteindelik die kans gaan kry om sy kant van die storie te vertel.”
Die wêreld in foto’s – 3 Mei 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Nóg ʼn internasionale sanger in ‘Classics’ te sien
Die musikale skouspel ‘Classics is Groot’ word as wêreldklas bestempel en die kreatiewe regisseur van die vertoning beloof dat gehore vanjaar net die beste spesiale effekte en choreografie kan verwag.
Verwoestende storm eis tientalle lewens
“Almal was bang en het gehardloop om skuiling te vind terwyl bome en huise weggewaai is. Dit was ʼn nagmerrie.”
Regter sê Mantsoe is ‘duiwel in vermomming’
“Jy het geen berou getoon nie en selfs tydens jou getuienis vandag het jy verantwoordelikheid probeer vryspring … Jy het veroorsaak dat die skale van geregtigheid skeefgetrek het en die hof moet dit korrigeer.”
Foto’s en video: 4×4 ATV Klub Rust de Winter-jamboree
Ek is onlangs deur Toyota Suid-Afrika genooi om aan die 4×4-jamboree deel te neem. Ek het al gehoor van dié storie by Rust de Winter, maar niks kon my voorberei op dít wat vir my en my gesin voorgelê het nie.
Nóg ʼn terugslag vir KPMG
KPMG Suid-Afrika het gesê hy is teleurgesteld deur die besluit, maar aanvaar dit ten volle.
Karabo se moordenaar gevonnis
“Ek vra om verskoning vir die familie, die gemeenskap en die mense wat opkyk na my. Die verbranding van Karabo was ʼn fout.”
Mej. SA: Wie gaan vanjaar die kroon dra?
Kyk hier hoe lyk die 12 finaliste.
Koshuis-moord: ‘Dit is pynlik en baie hartseer’
Maroela Media het vroeër berig die 21-jarige bourekenaarstudent is Dinsdagaand by haar universiteitskoshuis doodgeskiet.
Dit reën sesse by IPL
Die Indiese Premierliga het homself in die laaste paar jaar as ʼn groot fokuspunt onder krieketliefhebbers gevestig.
Jannie Mouton vertel oor siektetoestand
Een van die bekendste Afrikaanse sakemanne, kunsversamelaars en liefhebbers van die Afrikaanse letterkunde, Jannie Mouton van die PSG-groep, het die nuus oor sy gesondheid in ʼn ope brief bekendgemaak.