“Katie se koppie” van Sarie Marais-Nell is volgens die rubriekkategorie-beoordelaar ’n stuk wat jou aan die hart gryp. Jy kan dit nou op Maroela Media lees.
Alles vir Woensdag 16 Mei 2018
Krugersdorp-afspraakmoorde: Ma, seun gevonnis
ʼn Ma en haar seun is Woensdag die hooggeregshof in Johannesburg gevonnis nadat hulle skuld erken het vir hul aandeel in die vier jaar lange moordtog waartydens 11 mense vermoor is.
Hier is prins Harry en Meghan Markle se gevolg
Die Kensington-paleis het Maandag prins Harry en Meghan Markle se gevolg by hul huweliksbevestiging dié naweek bekendgemaak.
Boek-uittreksel: Wie gaan in 2019 regeer?
‘n Uittreksel uit Jan-Jan Joubert se boek, “Wie gaan in 2019 regeer?”
Dit is tyd om die vertroue te hernuwe
Dis tyd vir ʼn nuwe begin: Kom ons begin met mekaar praat en werk saam aan ʼn nuwe toekoms vir die land en al sy mense.
Binnelanders: 3 000 episodes later steeds ʼn ‘hartsprojek’
“Daar was in die verlede talle oomblikke dat die storie of karakters my so ontroer het dat ek self ʼn traan of twee moes afvee!”
‘SA se jeug verdien beter as politieke slagspreuke’
“Ons veg nie vir ʼn beter verlede nie, ons klou ook nie aan onregmatige voorregte vas nie, maar ons as gemeenskap wil deel van die toekoms wees. Ons jongmense verdien beter.”
Boek: Wie gaan in 2019 regeer?
Die gesoute politieke joernalis Jan-Jan Joubert kyk na alle moontlike scenario’s en neem die leser agter die skerms na waar die geheime politieke smouswerk plaasvind.
Vermeende renosterstropers in hof
Die verdagtes is op 13 Mei vasgetrek tydens ʼn misdaadintelligensiegedrewe operasie toe beamptes van verskillende eenhede inligting opgevolg het oor vermeende renosterstroping wat op ʼn wildsplaas naby Mokopong sou plaasvind.
SAL-terugvoer gekanselleer toe ANC en DA koppe stamp
SAL-bestuurslui wat Woensdag terugvoer aan die parlementêre komitee oor finansies moes gee, is voordat die inligtingsessie kon begin, opdrag gegee om na Johannesburg terug te keer.
Yanni of Laurel? Klankgreep het almal aan die stry
Wat hoor jy? “Laurel” of “Yanny”?
Nat weer veroorsaak chaos op KZN-paaie
Nooddienste aan die KwaZulu-Natalse kus is Woensdagoggend besig gehou met talle padongelukke en ander voorvalle wat chaos op paaie veroorsaak het.
Wenke om jóú droomtrourok te vind
Maroela Media het aan die bekende modeontwerper Diaan Daniels se deur gaan klop om sý wenke vir jou droomtrourok te hoor.
TV-reeks bekyk wêreldwye vlugtelingkrisis
‘n Groot groep vlugtelinge spoel uit by ‘n klein vissersdorpie. Hulle beweer hulle ontvlug van ‘n oorlog – wat eers oor 180 jaar in die VSA sal plaasvind. Dié wetenskapfiksiereeks is geïnspireer die huidige wêreldwye vlugtelingkrisis.
Video: Jay oor hoe sy kinders sy lewe verander het
Die sanger Jay du Plessis vertel openhartig hoe sy vier bulletjies sy lewe verander het én deel oulike en nuttige ouerskapwenke in ʼn video.
Die wiel draai in rugby
Wanneer jy in ʼn glashuis woon, moet jy nie met klippe gooi nie, veral nie in rugby nie.
Kyk: AfriForum verduidelik veldtog op VSA-nuuskanaal
Kort nadat AfriForum weer onder skoot gekom het van die Suid-Afrikaanse regering oor lede se besoek aan die buiteland, het Fox News ʼn onderhoud met AfriForum op die program Tucker Carlson Tonight gebeeldsaai.
Bende slaan toe op geldwa in Johannesburg
Volgens die polisie het agt verdagtes in ʼn wit Mercedes-Benz en ʼn swart VW Golf op die geldwa se bande losgebrand en dit van die pad gedwing.
Negester Onrusrivier bewaarheid jou huisie-by-die-see-drome
Die bekoorlike Overbergse kusdorpie Onrusrivier, net ʼn klipgooi van Hermanus, het die afgelope paar jaar ʼn voorkeurbestemming vir vyftigplussers geword.
Gedig: ʼn Boom
ʼn Boom is ʼn beskermheer van voëls, miere en besies …