“Ons is nie bewus van bewerings dat die baasbrein agter die moord ’n taxibaas van Khayelitsha is nie, en soos ek in die amptelike verklaring gesê het, is niemand nog aangekla nie.”
Alles vir Woensdag 31 Oktober 2018
Boek: Die rooi rok
Sy is só opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al ʼn dag vroeër aan te trek om water by die windpomp te gaan haal en haar skilpad te voer.
Matrieks: ʼn Paar wenke vir die Afrikaans Huistaal-vraestel
Hier is ‘n paar wenke vir alle matrieks voor Donderdag se Afrikaans Huistaal-vraestel
Uitdagerbanke in die vinnige baan
“Dit is ʼn groot geleentheid, ʼn plek waar klein banke voortou kan neem en kliënte kan werf. Die speletjie het verander.”
Centurion-sinkgat: Pad meer as jaar later heropen
Dit het die munisipaliteit R25 miljoen gekos om die sinkgat, wat aanvanklik so groot soos ʼn skoolsaal was, te herstel.
Wat hou die toekoms vir Patricia de Lille in?
Gebeure rakende Patricia de Lille, die DA-burgemeester van Kaapstad, hou interessante moontlikhede vir haar politieke loopbaan in.
Weerdiens waarsku oor donderstorms, erge wind
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Woensdag gewaarsku dat onderskeidelik erge donderstorms, stormsterk winde en uiters hoë brandgevaar vandag en môre op verskillende plekke in die land sal voorkom.
Sal die regte Ramaphosa opstaan?
Hoe het Suid-Afrika in hierdie situasie gekom? En het pres. Cyril Ramaphosa magte losgelaat wat hy nie sal kan beheer nie? Dr. Pieter Mulder sê dit lyk of Ramaphosa eers die 2019-verkiesing wil wen en daarna die ekonomie gaan probeer regruk.
Vandag se sportnuus
Die Proteas se eerste eendagwedstryd teen Australië word Sondag gespeel. Daar sal drie eendagwedstryde en een T20-wedstryd afgehandel word.
‘Dokter’ by lisensietoetssentrum vasgetrek
Die Tshwane‑metropolisie het inligting ontvang dat die sogenaamde dokter mediese sertifikate by die Waltloo-lisensietoetssentrum in Pretoria uitreik.
Gedagte vir die dag: Klas jy gelowiges?
Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar medeburgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God. Julle is ’n gebou wat opgerig is op die fondament van die apostels en die profete, ’n gebou waarvan Christus Jesus self die hoeksteen is. (Efesiërs 2:19-22)