Thylane Blondeau is in 2007 as sesjarige as die “mooiste meisie in die wêreld” gekroon. Meer as ʼn dekade later het sy weer dié titel ingepalm.
Alles vir Donderdag 10 Januarie 2019
‘Kommunikasiefout’ oorsaak van noodlottige treinbotsing
ʼn Voorlopige ondersoek na die treinongeluk in Pretoria wat vroeër vandeesweek die lewe van drie pendelaars geëis het, het vasgestel wat die oorsaak van dié noodlottige botsing was.
Apostoliese priester doodgeskiet
“Hy was sterk en het nog asemgehaal, maar dit was nie lank nie, toe sterf hy.”
Podlitiek: Skaapslag op Cliftonstrand, so het Zille-seun in die sop beland en die regeringshand vat my land
Hierdie week sing die Podlitiek-span nuwe liedjies, “Skaapslag op Cliftonstrand” en “Onwettige wiskundeklasse deur Helen Zille se seun”, en waag uiteindelik weer ’n opinie oor grondhervorming en die jongste verwikkelinge ten opsigte van hierdie netelige kwessie.
Kommer oor plasing van gesondheidspraktisyns
“In sommige gevalle moes hulle honderde kilometer verder heen verhuis, net om te verneem dat daar nie poste vir hulle is nie, al was hul plasing só aangedui op die nasionale stelsel.”
Padtoets: Dié Range Rover is toonbeeld van teenstryd
Welkom aan die Range Rover Sport SVR… die vinnigste Land Rover… ooit.
Schweizer-juffrou geskors
Die skool het … verduidelik die vier swart kinders het eenkant gesit omdat hulle nuwe inskrywings was en nóg Afrikaans nóg Engels kan praat.
Video: Mohammed se vyf dekades van roomys, Nuweland, grenshoue en drieë
Mohammed Cassiem verkoop al vir 51 jaar roomys op Nuweland. En sy stories en staaltjies maak dié ikoniese stadion net meer kleurvol.
Waardeer elke oomblik
Waardeer dus elke oomblik hierdie jaar. Luister. Proe dit. Voel dit in jou lyf. Beleef dit. Mens weet nooit hoeveel daar nog gaan wees, en hoe, sonder dat jy dit besef, jy dit gaan mis wat reeds verby is nie.
Matrikulant sterf kort na sy laaste vraestel in hospitaal skryf
“Dit het so vinnig gebeur. Ek het dit nie verwag nie. Ek het gedink sy sal weer gesond word.”
Betogers sak toe op Laerskool Schweizer-Reneke
Die betogers het omstreeks 09:30 die skoolperseel betree, waarna besluit is om die skool ter wille van die leerders se veiligheid te verdaag.
Verrassings op beweerde ANC-parlementslys
Verskeie verrassings kom voor op ’n lys wat in omloop is om stemme te werf sodat sekere ANC-lede tot die parlement verkies kan word.
Gestrande Ier se familie begin geldinsameling
“Hy het ʼn week lank in die strate van Suid-Afrika rondgedwaal met geen kos of water nie en ontvang op die oomblik mediese behandeling.”
Taalgebruik: emigreer, immigreer, migreer
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “emigreer”, “immigreer” en “migreer”. Taaltoffie stel ondersoek in.
LUR na Schweizer-Reneke oor klasfoto
ʼn Ouer beskryf ʼn foto van die klas wat glo van rassisme getuig as “totaal en al nonsens”.
Geringe daling in motorverkope
Die gebruiklike toptienlys het ook verskeie skommelinge ondergaan.
Resep: Gevulde rissies
ʼn Heerlike vegetariese dis.
Luister: Klip kelder Giniel by Dakar
Suid-Afrika se Giniel de Villiers sal Woensdag se derde sneltrajek in die Dakar-veldtydren eerder wil vergeet.
Bekendstelling: Harley se elektriese fiets
Die groot vraag is altyd hoe ver kan jy ry op ʼn vol battery?
Nuuskommentaar: Om gerook te wees of nie
Nuwe navorsing toon aan dat dagga wel skadelik vir kinders is, slegs ongeveer vier maande na die Konstitusionele Hof bevind het dat dagga wel onder bepaalde omstandighede binne die privaatheid van huishoudings gewettig moet word.