“Dit was baie duidelik dat die president die bal na die kantlyn toe geskop het.”
Alles vir Donderdag 29 April 2021
Annelien se kombuis: Gestopte werfhoender
My gesin eet hierdie hoendertjie dat net die bene oorbly.
Kubaanse ingenieurs hier om werk te skep, sê Sisulu
Minister Lindiwe Sisulu het sterk te velde getrek teen die toenemende kritiek oor haar besluit om Kubaanse ingenieurs “in te voer” om met Suid-Afrika se waterkrisis te help.
‘Die pad na selfbestuur’: Wie is ons?
In vandeesweek se hoofstuk van Flip Buys se boek, “Die pad na selfbestuur”, bekyk hy die ou vraag: “Wie is ons nou werklik?” en “Wat is die Afrikaner?” Kom luister saam na Martin Jansen se voorlesing van dié hoofstuk uit die boek.
Brittanje geloof vir sanksies teen Guptas, ander
Suid-Afrika het Brittanje se besluit verwelkom om sanksies teen 22 mense, onder wie die drie Gupta-broers, in te stel.
Roudiens vir ma en seun; beloning uitgeloof
ʼn Roudiens word Donderdag vir Annemarie Botha en haar seun, Ruan, gehou nadat hulle wreed op ʼn plaas buite Nelspruit aangeval en vermoor is. ‘n Groot beloning is intussen ook uitgeloof in die soektog na hul moordenaars.
Covid-19-statistieke: Meer as 1 200 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vergifnis
Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word. (Psalm 32:1)