Om jou testament in orde te kry is die eerste stap om jou nalatenskap te beveilig. Blomme verlep en sjokolade smelt, maar jou nalatenskap hou vir ewig.
Alles vir Donderdag 10 Februarie 2022
Resep: Patatkoek
Probeer dié naweek iets nuuts en maak hierdie lekker patatkoek!
Ramaphosa moet dié beleid in staatsrede verwerp – DA
Die amptelike opposisie eis onder meer dat verskeie ministers se koppe moet rol.
Doen voornemens in staatsrede gestand, sê suikerbedryf
Dié organisasie is van mening dat die regering die afgelope jaar nie gehoor gegee het aan een van sy versoeke van ʼn jaar gelede nie.
Boek: ‘Wit leuen’ – Ruan Kemp
Helikopters, duikbote, kindersoldate, ongediertes, mensvreters… ‘Wit leuen’ wemel van onwerklikhede, afdraaipaaie, en verrassings.
Strikke van dankbaarheid op Carnarvon
“ʼn Mens is dankbaar in jou binnekamer en jy sê vir die liewe Vader dankie vir die reën – maar ek het gevoel dat ek dit op een of ander manier moet wys.”
Novak se naam op Indian Wells-lys
Novak Djokovic sal ’n bewys van inenting moet toon indien hy in Kalifornië wil afslaan.
Motoris gesoek ná man op fiets sterf
John Young is vroeg die oggend op slag dood nadat ʼn bakkie hom glo getref en weggejaag het.
Amerikaanse state doen weg met maskers
New York is een van die deelstate wat nou ’n “nuwe fase van die pandemie” betree.
Vrystaatse kind (9) vergiftig
“Alle inligting wys na die ma se kêrel,” sê die polisie.
Leon van Nierop se resensie: Death on the Nile
Gaan fliek weer in ʼn teater. Sit agteroor, eet springmielies, vergaap jou aan die Egiptiese landskap op ʼn wyedoek en die gruwelikhede wat op die boot gebeur, en kyk of jy die motiewe kan identifiseer van wie ook al skuldig is aan die moord.
Dié Pretorianers dalk nog dae sonder water
“Dit sal tyd neem vir die waterstelsel om ten volle te herstel.”
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers effens op
Een uit drie nuwe gevalle word tans in Gauteng aangemeld.
Gedagte vir die dag: Dade bevestig woorde
Hy het vir die manne gesê: “Mag die Here my daarvan bewaar dat ek my hand teen my koning, die gesalfde van die Here, oplig, want hy is die gesalfde van die Here.” (1 Samuel 24:7)