Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede gefokus op praktiese stappe om die ekonomie te versterk, waaronder om van burokratiese rompslomp ontslae te raak. Hy het ook onderneem om op te tree teen staatskapers en aanvaar verantwoordelikheid vir die Julie 2021-onluste.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Februarie 2022
Foto’s: Vroue wys staal met trekkerry, skape vang in ‘BSV’
“Hulle is almal vir my oulik en ek vind hulle almal aantreklik.”
Watertenkwaens vir hoogliggende gebiede in Pretoria
Watertenkwaens is aangeskaf om die hoogliggende dele in Pretoria te ondersteun waar die watertoevoer nog nie herstel is nie.
Tiener tronk toe vir speel-speel-terrorisme
Die Russiese tieners het beplan om ʼn FSB-gebou op die rekenaarspeletjie Minecraft op te blaas.
Konflik in Oekraïne sal oral gevoel word – ook in SA
Sommige kenners sê egter die kans op ʼn volskaalse soort derde wêreldoorlog tussen Rusland en die Weste is skraal.
Oorsaak van Bob Saget se dood bekend
Die Amerikaanse komediant en akteur Bob Saget se familie het die oorsaak van sy dood bekendgemaak.
Volg die staatsrede regstreeks
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdagaand om 19:00 sy staatsrede vir 2022 lewer.
Ligte vliegtuig stort neer by Kaappunt
SANParke het bevestig ʼn privaat ligte vliegtuig het Donderdag omstreeks 13:40 naby Linkweg in die Kaap die Goeie Hoop-deel by Kaappunt neergestort.
ToekomsVenster: Vandag is die dag
Die Here sal jou deur sy Gees bemagtig.
Kaapse strande weer oop ná rioolstorting
“Die resultate van die jongste watergehaltetoetse het bevestig dat die gewilde ontspanningsgeriewe aan die kus weer veilig is.”
Dit ‘reën’ paddas in die Overberg
Duisende platannas het feitlik oornag hul verskyning in swembaddens in Onrus en Vermont gemaak.
Denel glo reeds weer bakhand
Die geld sal egter waarskynlik nie vir die betaling van salarisse gebruik kan word nie, selfs al het die wapenvervaardiger twee jaar laas sy werkers ten volle betaal.
Sharks wil nou op Loftus wen
’n Voorry van Ox Nche, Bongi Mbonambi en Thomas du Toit kan die lewe moeilik vir die Bulls op Loftus Versfeld maak.
Hoës in hof oor bedrog by Tongaat Hulett
Die bestuurders het die maatskappy glo uit R3,5 miljard bedrieg deur vroeër gedateerde verkoopsooreenkomste aan aandeelhouers voor te hou.
Onthoukos vir bekendes in ‘Terugkeer’
“Ek het nou vir die eerste keer besef watter rol kos speel om ʼn mens geborge te laat voel.”
‘Mission: Impossible’ in SA verfilm
Inwoners van Hoedspruit sal dalk binnekort die Hollywood-hartebreker Tom Cruise van naderby kan bekyk.
Speel Wordle in Afrikaans
Dié woordbouspeletjie het wêreldwyd die belangstelling van taalliefhebbers en vertalers geprikkel.
Poirier teen McGregor: Nie in hok maar dalk in kryt?
“Begin solank om die reëlings te tref,” het die “Trots van Louisiana” op Twitter gesê.
Reeksmoordenaar kry 150 jaar tronkstraf
Julius Mndawe het sy slagoffers vermoor, hul oorskot aan die brand gesteek en in sy erf begrawe.
#JongStemme: Jou lewensdoel is nie jou baas
Die mensdom is konstant op soek na die betekenis of doel van hul lewe. Almal wil tog weet wat hul bestaansrede is en hoe dit in ʼn lewensdoel opgesom kan word.