Jou enigste heil is om die simptome met leefstylaanpassings, vogrome en medikasie te bestuur, want daar bestaan helaas nog geen mediese kuur daarvoor nie.
Alles vir Maandag 20 Februarie 2023
Verbruikersake: Hersien jou kort- en langtermynversekering
Jou omstandighede verander en jou besittings raak meer of minder en daarom moet jy jou korttermynversekering hersien om seker te maak dit voldoen nog aan jou behoeftes as die onvoorsiene sou gebeur.
Drie vas wat glo roof, hul as polisie voordoen
’n Munisipale voertuig is gebruik om die misdade te pleeg.
Skietery in VSA eis ses
Die aanvaller het vermoedelik alleen opgetree.
Rampe het politieke gevolge
Oor baie jare het verskeie rampe soos aardbewings, vloede, tsunami’s, pandemies en oorloë tot politieke verandering regoor die wêreld gelei.
#JongStemme: Geen respek vir jou nie, Bheki Cele!
Bheki Cele, ek gee nie om of jou pa ʼn tuinwerker of jou ma ʼn huishulp was nie. Jy is vandag ʼn minister.
Fase 6-beurtkrag onbepaald ingestel
Verskeie opwekkingseenhede het by Eskom se kragstasies onklaar geraak terwyl twee eenhede weens ʼn tekort aan steenkool afgeskakel moes word.
Transitorower gevonnis vir rooftog wat Valke-lede eis
Ao. Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst is drie jaar gelede in dié rooftog doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Sy genade sluit ín!
Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.” (Lukas 23:43)