Julie Wendell beweer sy het dieselfde spikkel in haar oog en ʼn sproet op haar been as wat Madeleine gehad het.
Alles vir Maandag 20 Februarie 2023
6-jarige verdrink, drie kinders nog vermis ná vloede
Van die slagoffers is saam met hul huis naby Koffiebaai in die Oos-Kaap meegesleur terwyl hulle die aand geslaap het.
Video: Ma fnuik seun se weddenskap
“Die seun het nie gedink sy ma sal die toertjie kan baasraak nie, maar fisika wen! Kyk bietjie wat het sy gedoen.”
Motorverkope skop goed af in 2023
Toyota, Suzuki en Volkswagen het die meeste voertuie in Januarie verkoop.
Betaalde verifiëring kom vir Facebook, Instagram
Meta Verified sal gebruikers toelaat om hul Facebook- en Instagram-rekeninge met hul ID te verifieer.
Backstreet Boys op pad na SA
As jy ʼn tiener in die 90’s was, is die kans so te sê 100% dat jy elke liewe Backstreet Boys-lied woord-vir-woord uit jou kop ken.
Baftas: Oorlogfliek maak skoonskip; deftigheid seëvier op rooitapyt
Dit sal die eerste keer wees dat ’n rolprent wat nie Engels is nie, met soveel pryse by die Baftas wegstap.
Toeris verdwyn dalk op moeilike staproete
Die Duitser Nick Frischke het glo ʼn Uber na die Tafelberg Nasionale Park geneem en toe in die rigting van die Karbonkelberg-voetslaanpad gestap, voor hy vermis geraak het.
Loftus-skare sorg vir bywoningsrekord
“Dit was ongelooflik. Ons gaan gereeld Loftus toe en dit was die eerste keer in ʼn baie lang tyd dat die Oos-pawiljoen ook van bo tot onder volgepak was.”
Rahm onttroon McIlroy
Wat Tiger Woods betref, wou dit voorkom of sy energie hom oor die naweek in die steek gelaat het, maar die vyftienmalige Major-kampioen was tevrede met sy terugkeer-vertoning.
Hiér is land se beste skole (en agt is Afrikaans)
Die vier skole met die meeste onderskeidings in die 2022-eindeksamen, is ook almal Afrikaans.
Sepiegids: Traumatiese ongeluk ruk ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ smokkel Soekie met Conrad se kop en in ‘Diepe waters’ verdiep Meghan en Jacques se vriendskap.
Afgaanse Christene versprei boodskap van hoop
“Indien die owerhede uitvind dat iemand ʼn Christen is, word die persoon dadelik doodgemaak. En nie net hy nie, maar sy hele familie…”
R145 miljoen vir vier ministers wat oor Eskom kibbel
Salarisse, BBP-beskerming, amptelike wonings (en gratis krag en water). Die DA sê die vier ministers wat Eskom moet regruk, kos die land miljoene – en Suid-Afrikaners sit steeds in die donker.
Woord: moedertaal
Met die oog op Internasionale Moedertaaldag wat môre (21 Februarie) gevier word, ondersoek Taaltoffie die betekenis van die woord “moedertaal”.
Net 3% van poskantore se diens op peil
Volgens die departement van maatskaplike ontwikkeling kry poskantoortakke boetes wanneer hul stelsels vir langer as ʼn uur aaneen van lyn af is.
12 jagluiperds van SA na Indië vervoer
Volgens die ooreenkoms sal daar in die volgende agt tot 10 jaar jaarliks twaalf jagluiperds na Indië uitgevoer word.
Gits Fritz, maar dié drie is goed!
Carlos Alcaraz, Daniil Medvedev en Taylor Fritz het hul onderskeie ATP-eindstryde gewen.
Luister: Wat beteken etiket nou eintlik?
“Wanneer ons die woord etiket hoor, dink baie van ons dadelik aan duisende streng reëls.”
Resep: Soutvleishappies
’n Heerlike peuselhappie, perfek vir wanneer gaste by jou kom aanklop.