In haar eie woorde is die musiekbemarker Lydia Winchester nie almal se ‘cup of tea’ nie, maar vir honderde Suid-Afrikaanse kunstenaars is sy die musiek-ma wat bankvas hulle loopbane ondersteun.
Alles vir Saterdag 8 April 2023
Koepka steek tong uit vir gholf se grotes
Koepka, wat reeds vier Majors agter sy naam kan skryf, was die voorloper in die klubhuis nadat hy 67 houe in die tweede ronde aangeteken het.
Luister: Broers se siftingstoets wil geestessiekte hokslaan
“Hoekom niemand regtig geweet het wat in sy hart aangaan nie, was die grootste vraag wat almal gevra het.”
Luister: Neels gaan van ‘op my eish’ na ‘op my reis’
Neels van Jaarsveld gesels oor sy nuwe kykNET-geselsprogram, “Op reis met my beste vriend”, sy loopbaan en rol in “Diepe waters”.
Dragtige renosters by reservaat gestroop
“Die verlies aan hierdie twee manjifieke diere het ons hartgebroke en woedend gelaat.”
Hollywood: ‘Moana’ weer op pad silwerskerm toe; trouklokke lui vir akteurspaar
“Jy is Barack Obama se dogter. As jy ʼn slegte rolprent maak, sal dit jou oral heen volg.”
Haaie: Ian Mac sou trots wees
Die Haaie was vol emosie, passievol en wou op gepaste wyse hulde bring aan Ian MacIntosh.
Geen vrede vir kinders ná egpaar se gru-moord
“Ek het na buite gehardloop en my vrou gebel,” onthou Danie. “Ek het vir haar gesê sy moet kom. ‘Jou ma-hulle is dood’.”
Gedagte vir die dag: Saam met Jesus gekruisig
Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. (Rom 6:6)