Vir meer as 60 minute het dinge heel belowend vir die Sharks in die kwarteindstryd van die Kampioenebeker teen Toulouse gelyk.
Lees meerAlles vir Saterdag 8 April 2023
Jongmense help bou aan Voortrekkermonument
Drie jongmense van Pretoria het hierdie week hul hande diep in hul eie sakke gesteek met een doel voor oë: die opbou en uitbou van die Voortrekkermonument (VTM).
Om deur jou pyn te stap
Vir ʼn liggaamspyn besoek ons die dokter. Wanneer ons ʼn hartspyn het, hoop ons dit word self gesond. Persone betrokke by berading stem saam dat dit nie die oplossing is nie.
Onthoring van renosters die geheim
Die tempo waarteen renosters in die Krugerwildtuin gestroop word, is beslis aan die afneem. Maroela Media het gaan uitvind wat die wenresep is.
(Laaste) kosbare slangteengif vir jong pasiënt
Terwyl die nasionale gesondheidslaboratorium volhou daar is geen rede tot paniek oor ʼn tekort aan slangteengif nie, sê ʼn kenner wat sy laaste teengif gegee het om ʼn kleuter wat deur ʼn slang gepik is te help behandel, die tekort is katastrofies.
Bester en kie vasgetrek toe hulle na Kenia wou vlug
Bester, sy vriendin en ‘n Mosambiekse burger is deur lede van wetstoepassingsagentskappe gewaar toe hulle ʼn hotel in ʼn swart sportnutsvoertuig verlaat het.
Enrico het dalk in kattebak aan die slaap geraak
Die sesjarige seuntjie wat dood gevind is in die kattebak van sy ouers se motor, het moontlik aan die slaap geraak terwyl hy daar gespeel het.
Huldeblyke ná Blikkies van ‘Trompie’-reeks sterf
Huldeblyke stroom in vir Sean du Preez, wat die rol van Blikkies in die TV-reeks Trompie en die Boksombende vertolk het, nadat hy in die ouderdom van 57 oorlede is.
Thabo Bester glo weer vasgetrek
Die sogenaamde Facebook-verkragter en veroordeelde moordenaar is glo saam met sy vriendin en nog ‘n Suid-Afrikaner vasgetrek.
Singapoer-sewes: Nog streepsuiker vir Blitsbokke
Die beseringsgeteisterde Blitsbokke kon weer nie vir die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewesreeks kwalifiseer nie toe hulle twee van hul drie groepwedstryde in die Singapoer-toernooi verloor het.
Sharks oorgehaal om te wen, ondanks Etzebeth-terugslag
“Ja, dit is baie sleg dat so iets [Eben Etzebeth se besering] net voor die kwarteindstryd moes gebeur, maar dit gee weer vir ʼn ander speler die geleentheid om te wys wat in hom steek.”
Nog ʼn beurtkrag-blaaskans vir Paasnaweek
Fase 1-beurtkrag sou Saterdag tot 16:00 gegeld het.
Tronkstraf ná omkopery om saak ‘te laat verdwyn’
Die man is in hegtenis geneem nadat hy die SOE-amptenaar R50 000 aangebied het om die saak teen sy suster te laat vaar.
Geen diensfooi hiér geduld
Selfs jou ouma sal sukkel om by dié padstal se disse kers vas te hou. En dít boonop teen ʼn baie billike prys.
Foto’s: Bulle breek wendroogte
ʼn Bloubulspan gelaai met sy Verenigde Rugbykampioenskap-sterre het ses drieë teen Griekwas in ʼn Curriebekerwedstryd op Loftus Versfeld gedruk.
Vyfde SA sjef spog met gesogte Michelin-ster
Hylton Espey is oorspronklik van Kaapstad en besit die restaurant Culture in Engeland.
Vermeende reeksverkragter vas
Opvolgondersoekwerk het die polisie ook na ʼn huis in Mabopane gelei, waar die polisie op ʼn AK47-aanvalsgeweer, ammunisie en magasyne afgekom het.
Video: Skare by Meesters skarrel toe reusebome tuimel
Kort nadat die bome omgeslaan het, het die organiseerders aangekondig dat spel opgeskort word en toeskouers moes die baan verlaat.
Blitsbokke koud tot louwarm
Beserings en verskeie topspelers wat uitgetree het of ander wat eerder verkies om 15-manrugby te speel, het die span op sy knieë gedwing.
De Villiers plaas ánder familielid ook by Maties
Die DA-LP en US-raadslid Leon Schreiber sê die vraag moet nou gevra word oor hoeveel ander diskresionêre plasings De Villiers oor die afgelope agt jaar gedoen het.