Dit is die Lions se eerste sege in Durban sedert 2017, terwyl die Sharks maar net nie ʼn wedstryd in die jongste weergawe van die Verenigde Rugbykampioenskap kan wen nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Januarie 2024
Hollywood: Fluit-fluit, Britney se deuntjie is uit; skeisaak, trouklokke in ‘Bachelor’-drama
Maroela Media kyk ook na wie die Suid-Afrikaanse popster Tyla is, wat tans internasionale rekords breek.
Blitskrieket is ʼn ATM wat geld moet uitspoeg
Vergeet maar van tradisie, vergeet maar van ʼn reeks van vyf toetse.
Liggame steeds in skeepshouer vasgekeer byna agt jaar ná Lily-mynramp
Die drie mynwerkers, Pretty Nkambule, Solomon Nyerende en Yvonne Mnisi, wat ten tyde van die tragedie in die skeepshouer was, is sedertdien nog nie gevind nie.
Krieket: Gaan die tweede SA20-reeks ook suksesvol wees?
Die eerste reeks was ʼn baie groot sukses en het alle verwagtinge oortref.
‘Bloedbad’ ná gesin in Pta met messe aangeval is
Pieter Venter (34), sy vrou, Stephenie (34), en haar seun, Jayden Swart (13), het ernstige steekwonde in die aanval opgedoen en word tans steeds in die Kalafong-hospitaal vir hul beserings behandel.
Groot vreugde oor Ampersand die walvis se opwagting
Ampersand is al vir baie jare van groot belang onder walviskenners en -entoesiaste, veral omdat sy vroeër vir drie agtereenvolgende jare aan drie kalwers geboorte geskenk het.
Ál meer skepe vermy Rooisee, vaar om Afrika
Sedert 18 November is 25 kommersiële vaartuie in die suidelike Rooisee en baai van Aden aangeval.
Warner groet toetskrieket met 50-tal
“As iemand wat opwindende en vermaaklike krieket opgedis het. Ek hoop ek kon deur my spel vir ʼn paar glimlagte sorg,” was David Warner se antwoord toe hy gevra is hoe hy as ʼn speler onthou wil word.
Ondersoek na dood van Cradock-4 heropen
Die veiligheidsmagte onder die apartheidsregime is daarvan verdink dat hulle agter die moorde was. Niemand is egter al voor die hof gedaag nie.
Solidariteit verwelkom ontslag van Gold One-skurke, maar soek waarborge
Volgens Solidariteit moes van die einste oortreders opnuut weggewys word toe werksaamhede vroeër die week by die myn naby Springs hervat is.
Nadal ‘bietjie skrikkerig’ oor jongste fiksheidterugslag
“Ek hoop om in die komende week te oefen en in Melbourne af te slaan. Maar ek is eerlikwaar nie meer 100% seker oor enigiets nie.”
Duitse akteur, dogters sterf in vliegongeluk
Oomblikke nadat die vliegtuig opgestyg het, is probleme ondervind waarna die vliegtuig in die see geval het.
Beurtkrag vandag al opgeskort
Beurtkrag is vanaf Saterdag om 10:00 tot 16:00 opgeskort.
VF Plus, DA dring ook aan op Nzimande se afdanking
“Daar is onophoudelik ʼn wolk van korrupsie wat oor die skema en sy begroting van meer as R40 miljard hang.”
Scottie span steeds die kroon
Sy ronde was foutloos en het agt voëltjies ingesluit.
Mynwerker sterf by Harmony se Mponeng-myn
Peter Steenkamp, uitvoerende hoof van die myn, sê die aard van die voorval wat tot die tragiese lewensverlies gelei het, word tans ondersoek.
‘Starsky & Hutch’-akteur sterf
Die Amerikaans gebore akteur was veral bekend vir sy rol as speurder Kenneth “Hutch” Hutchinson in die klassieke misdaadreeks Starsky & Hutch.
SA vs. Israel: Baie op spel in internasionale hofstryd
Sommige kritici van die besluit voer aan die regering saal die verkeerde perd op met sy klag van volksmoord teen Israel, terwyl ander meen Suid-Afrika het ʼn sterk saak in die Internasionale Geregshof.
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?
Gedagte vir die dag: Waar is God se eer?