Die SA20-toernooi begin vandag wanneer die Sunrisers Eastern Cape teen die Joburg Super Kings op St. George-park kragte meet.
Alles vir Woensdag 10 Januarie 2024
Voorvalle van seerowery op ‘histories’ lae vlak
Gevalle van seerowery het verlede jaar afgeneem ten spyte van die onlangse oplewing van konflik in die Rooisee en die Indiese Oseaan.
Luister: Oudrugbyspeler sê hoe hy ‘Die Brug’ aanpak, wen
“Die maklike uitweg was dalk om te deel. Ek het besluit om die moeilike ding te doen deur te weet: dit is nie waarom ek ingeskryf het nie.”
Jan Bloukaas deel goeie nuus oor kankerstryd
“Dames en here, God leef!”
Farrell se Franse praatjies verras spanmaats
“Ons weet nie of hy ry of bly nie,” het Jamie George gesê.
Oorsaak van Sinead O’Connor se dood bekend
“Die nadoodse ondersoeker se betrokkenheid by haar dood is dus afgehandel.”
Tronkstraf, houe vir Iranse popster wat teen verpligte hoofbedekking betoog
Mehdi Yarrahi (42) is in Augustus verlede jaar in hegtenis geneem vir die verspreiding van ʼn “onwettige liedjie” wat die “morele waardes en gebruik van die Islamitiese samelewing uitdaag”.
iPhone ongeskonde ná val van 5 000 meter
Die selfoon het Vrydag uit Alaska Airlines se vlug 1282 geval toe ʼn paneel van die vliegtuig losgeskeur het.
Loeb laat die Dakar-stof spat
Onder die Toyota Gazoo Racing-deelnemers het Lucas Moraes en Armand Monleon weer eens die beste gevaar.
Gedig: ʼn Boodskap ontvou
“Die aarde, see, firmament, vanaand vreemd, half onbekend, versmelt in ryke skakerings saam,” skryf Alet van Heerden in die gedig “ʼn Boodskap ontvou”.
Arbeidshof verwerp uitgeskopte NSFAS-hoof se aansoek
Andile Nongogo is in Oktober op spesiale verlof geplaas weens sy beweerde betrokkenheid by een van die diensverskaffers vir NSFAS se direkte betaalstelsel. Die raad het hom later in die pad gesteek.
Burgerlike dodetal in Gaza ‘veels te hoog’
Antony Blinken, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, sê “die daaglikse tol op burgerlikes in Gaza, veral kinders, is veels te hoog” en meer kos, water en medisyne word benodig.
‘ANC-korrupsie’ grootste gevaar vir toelae
Die DA en ActionSA het pres. Cyril Ramaphosa aangevat nadat hy aangevoer het maatskaplike toelae, ʼn reddingsboei vir sommige van die armste Suid-Afrikaners, gaan verdwyn as die ANC later vanjaar die verkiesing verloor.
Pa sê hy weet wie sy seun vermoor het; polisie sit glo hande gevou
Ondanks talle bewyse wat ʼn gebroke pa self ná die moord op sy seun ingesamel het, is daar volgens hom geen inhegtenisneming agt maande ná sy seun se dood nog gedoen nie – en blyk dit daar is ook weinig vordering in die polisieondersoek na die saak.
Gedagte vir die dag: Agt padwysers vir die nuwe jaar
Hy is die Eregas en die Gasheer in elke situasie, elke gesprek en elke verhouding hierdie jaar.