Die verloop van sake oor die afgelope drie dekades in Rusland en Suid-Afrika, toon dat die huwelik tussen kultuur en politiek nie noodwendig so lank en gelukkig saamwoon as wat die Weste in die vroeë negentigs aanvaar het nie, skryf Flip Buys.
Alles vir Dinsdag 2 April 2024
30 jaar later: vryheid vir wie presies?
Suid-Afrika is ʼn komplekse land. Daar is nie een eenvoudige antwoord op ons probleme nie. Daar is wel goeie en slegte antwoorde te gee op die groot vraag van hoekom hierdie storie 30 jaar sedert 1994 eenvoudig nie meer werk nie. In April gaan Maroela Media die menings van verskeie kenners deel wat hierdie vraagstuk uit verskillende hoeke ondersoek.
Mapisa-Nqakula hoor vandag oor inhegtenisneming
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering, sal na verwagting Dinsdag hoor of haar aansoek om ’n tussentydse bevel teen haar inhegtenisneming te bekom, suksesvol was.
Resep: Hoender-en-skilferkors-broodjies
Smul aan hierdie heerlike hoenderbroodjie.
Boult en Burger briljant teen Mumbai
Trent Boult het ʼn snelboulwerkmeesterles teen die Mumbai Indians aangebied en Rohit Sharma is saam met Naman Dhir en Dewald Brevis vir nulletjies uitgeknikker.
Alex Murdaugh swaar gestraf vir finansiële misdade
Murdaugh (55) dien reeds lewenslange tronkstraf uit nadat hy sy vrou, Maggie, en seun, Paul (22), in Junie 2021 op die gesin se landgoed vermoor het.
Luister: Verantwoordelike vuurwapeneienaarskap in die jagveld, teen probleemdiere
Maroela Media het met Ian Cameron en advokaat Henk Nolte gesels oor verantwoordelike vuurwapeneienaars en in vandag se aflewering fokus die manne juis op jagongelukke en probleemdiere.
Klopjagte teiken Peru se president
Ses Peruaanse kabinetsministers het Maandag bedank te midde van ’n ondersoek na hoe president Dina Boluarte verskeie Rolex-horlosies bekom het.
Namibië bekommerd oor renosterstropery
Namibië se Etosha Nasionale Park is veral swaar getref.
Vermeende stroper by Nature’s Valley vasgetrek
“Vier duikers het uit die see gekom en begin hardloop toe hulle die veldwagters opgemerk het.”
Gedagte vir die dag: Onvoorwaardelike liefde
God se wonderlike liefde hang nie af van ons prestasies nie; Hy kyk nie wie het die meeste vir Hom gedoen nie.