Nasionale Shirazdag word op 21 Augustus gevier en dit skop ook die Seven Days of Shiraz & Venison af. Elke plaas wat shiraz maak, stel hul eie program hiervoor saam en die publiek kan lekker saamkuier oor wildsvleis en shiraz wat sulke goeie pasmaats is.
Soekresultate vir: Tilla van Zyl
Dié digters wen Ingrid Jonker-prys
Die digkompetisie is na Jonker vernoem vir haar bydrae tot letterkunde asook haar beywering vir menseregte.
Plaasmoordenaar se swaar vonnis verwelkom – VF Plus
Piet en Tilla van Zyl is op 20 Augustus 2017 op hul wildsplaas Kalkpoort buite Zebediela vermoor.
Man gevonnis vir dubbele plaasmoord
Net een van agt verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ’n boer en sy vrou van Roedtan in Limpopo, is uiteindelik na meer as vier jaar vir die dubbele plaasmoord tronk toe gestuur.
Roedtan-plaasaanval: Aanklagte teen 3 teruggetrek
ʼn Groep verdagtes het glo die egpaar se slaapkamerdeur oopgebreek en hulle oorrompel. Die verdagtes het die egpaar met pistole aangehou en die huis geplunder. Die aanvallers het die egpaar doodgeskiet, vermoedelik oomblikke voordat hulle gevlug het.
Roedtan-plaasmoord: Agt weer in hof
Agt verdagtes wat in September in hegtenis geneem is in verband met die moord op Piet (69) en Tilla van Zyl (66), renosterboere van Roedtan in Limpopo, sal minstens nog tot November agter tralies moet bly voor hulle om borgtog kan aansoek doen.
Roedtan-plaasaanval: Verdagte het vir egpaar gewerk
Die verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Piet (69) en Tilla van Zyl (66) in Roedtan in Limpopo se identiteite is bekend.
Agt vas ná moord op Roedtan-egpaar
Agt verdagtes is Maandag in hegtenis geneem in verband met die moord op Piet en Tilla van Zyl in Roedtan in Limpopo.
DA ontken dat hy stilte-versoek vir plaasmoord nié steun
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Woensdag ontken dat hy nié Dinsdag die VF Plus se versoek tydens ʼn raadsvergadering van die Mogalkwena-munisipaliteit vir ʼn oomblik van stilte vir die vermoorde Van Zyl-egpaar van Limpopo gesteun het nie.
Nuuskommentaar: Uitjouery en gelag oor plaasmoorde
Die nuus dat ’n Vryheidsfront Plus-raadslid deur die verteenwoordigers van ander partye uitgejou en uitgelag is toe sy vir ’n minuut van stilte gevra het vir’n egpaar wat tydens ’n plaasaanval in die distrik vermoor is, het moontlik nie veel nuusmedia gehaal nie. Dit verminder egter nie die belangrikheid van die insident nie.
Beloning uitgeloof ná Roedtan-plaasaanval
“Ons sal seker maak dat die skuldiges boet vir die moord.”
Vier plaasmoorde in 48 uur: Mbalula se ingryping geëis
Fikile Mbalula, polisieminister, se dringende ingryping word geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur gepleeg is.
KZN-boer by beeskraal geskiet
“Die boer het teruggeskiet en die onbekende man is doodgeskiet.”
Eienaar van lodge dood gevind
Arno Niehaus (53), die eienaar van die Big Creek Guest Lodge naby Rustenburg in Noordwes, is Sondagoggend dood in sy woning by die lodge aangetref.
Meer bekend oor Roedtan-plaasaanval; verdagtes steeds soek
Maroela Media het vroeër berig Piet en Tilla van Zyl is Sondagoggend dood op hul plaas aangetref. Die polisie het Sondagmiddag meer inligting oor die voorval bekend gemaak.
Drie sterf in 2 gru-plaasaanvalle binne 24 uur
Drie mense is die afgelope 24 uur dood in twee gru-plaasaanvalle. Ondersoekspanne is tans op beide tonele.