Laat niemand u daarvan oortuig dat die geskiedenis van die Afrikaners noodwendig op ’n einde afstuur nie.
Alles deur die skrywer Danie Goosen
Afskeid van jouself is geen diversiteit
’n Afrikaanssprekende professor aan die Universiteit van Pretoria kla verlede week dat die Afrikaanse studente op dié kampus nie genoeg blootstelling kry nie.
Afrikanergeskiedenis só gesensureer
As jy blind is vir die ‘kwaad’ eie aan die liberale tradisie, sal jy ongelukkig nie hierdie dinge raaksien nie. Laastens, daar is ’n neiging onder Afrikaanse kommentators om (klaarblyklik uit hoofde van ’n vertraagde adolessente opstand teen die vadere) ’n sensuur op enige kwessie met betrekking tot die Afrikaners en hulle verlede te plaas.
Die verskil tussen ware en valse vryheid
Wanneer is ons waarlik vry? Lees prof. Danie Goosen se insiggewende bydrae op Die Groot Debat.
Nuwe Afrikaners en die jaar ‘nul’
Die interessante is dat daar onder ons mense ook diegene is wat hierdie idee van ‘nuut’ aanhang. Volgens hulle funksioneer die groot oorgang van 1994 vir alle praktiese doeleindes ook as ’n jaar Nul.
Hoogtepunte op Die Groot Debat, 2011: Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets soos ’n egte konserwatiewe benadering onder Afrikaners aanwesig is nie.
Apartheid en skuld
ʼn Uiteensetting van die verskillende benaderings tot skuldgevoel in die konserwatiewe- en links-liberale tradisies.
Die toekoms
Die onus wat daar op Afrikaners rus om groter onderlinge konsensus oor hulle rol vorentoe te kry.
Oor die Republikeinse Gedagte – ‘n Oefening in Herinnering
In die artikel* word ʼn bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan…
Sekere konserwatiewe impulse goed vir ‘nuwe Afrikaners’
Afrikaners is reeds vir ’n geruime tyd besig om bykans ongesiens hulself ‘van onder af’ – in en deur die dinge wat hulle doen –…
Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets…