Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ʼn paar handige wenke gegee wat vakansiegangers in gedagte kan hou om hul eie, asook die veiligheid van hulle huise te verseker terwyl hulle uitstedig is.
Alles deur die skrywer Landi Slatter
Verkragter swaar gestraf
Hy het vroue ‘n saamrygeleentheid gebied, waarna hy met hulle na ʼn oop veld toe gery en hulle dan beroof en verkrag het.
Boer doodgeskiet, vrou beseer in KZN plaasaanval
“Die man is met skerp voorwerpe gesteek en daarna doodgeskiet,”.
Man op KZN-plaas geskiet
“Ons het omstreeks 16:00 ʼn oproep ontvang en het die man aangetref waar hy in sy Toyota Hilux-bakkie gesit het”.
Olifant deurboor vrou in wildtuin
ʼn Vrou is dood en nog ʼn vrou ernstig beseer toe hulle Donderdag deur ʼn trop olifante in die Krugerwildtuin aangeval is.
Man vas vir moord op 11-jarige
Die verdagte is glo bekend aan die familie.
Metrobeampte tydens huisroof doodgeskiet
ʼn Beampte van die Tshwane-metropolisie (TMPD) is Woensdagaand tydens ʼn huisroof doodgeskiet.
Realiteitsreeks gestaak, maar niemand sê vir deelnemers
Die vervaardigers van die reeks het egter nagelaat om vir dié tien te sê dat die reeks ná slegs vier episodes in Augustus 2016 gekanselleer is weens lae kykergetalle.
Polisiebeamptes, nog verdagtes vas by grenspos
“Hulle het paspoorte wat reeds verval het en ander vervalste reisdokumente oor die hoof gesien in ruil vir kontant of ander vergoeding”.
Vyf naby Pietermaritzburg doodgeskiet
Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het vyf mans in ʼn veld langs die pad gevind.
Vrou (60) op kleinhoewe aangeval, beroof
Die polisie in die Vrystaat het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na verdagtes wat ’n vrou (60) op haar kleinhoewe net buite Bloemfontein in die Vrystaat aangeval het.
Bejaarde egpaar van Heidelberg aangehou, beroof
Die man se voete en hande is vasgebind met kabelbinders. Sy vrou is in die badkamer toegesluit tydens die aanval.
[Foto’s] Reuse-wapenvonds in Randburg gemaak
Beamptes het ook beslag gelê op baadjies waaraan bomme vasgemaak is wat glo in selfmoordbomaanvalle gebruik sou word.
Duisende polisievoertuie buite werking
“Sonder voertuie kan daar nie tydig op misdaad gereageer word nie, dus beïnvloed dit die veiligheid van ons burgers direk”.
Verdagte vas ná skietgeveg met polisie
Die polisie in Magaliesburg het ʼn 53-jarige man in hegtenis geneem in verband met gewapende roof, die rig van ʼn vuurwapen en poging tot moord.
[Foto’s] Drie dood in gru-ongeluk met sportmotor
Die liggame van die oorledenes is tussen 30 en 40 m weg van die voertuig af gevind.
[Foto’s] Reusebrand woed in Durban
ʼn Reusebrand het in ʼn gebou naby die Durbanse hawe in KwaZulu-Natal uitgebreek.
Boer sterf in fratsongeluk
“Die een plaaswerker het gesien wat gebeur en die familie in kennis gaan stel”.
Griekwastad-bejaarde vasgebind en verkrag
Die polisie het die bejaarde vrou gevind waar sy met toue aan haar bed vasgemaak is.
Pta-gesin het noue ontkoming met rowers
“Ons het hulle met 40 sekondes gemis. Ons is maar skrikkerig dat hulle miskien sal terugkom”.