Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ʼn onkoloog wat op die drumpel van ʼn briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.
Boek: Volg my!
Vandag dink baie mense om kerk toe te gaan, armes te help en die regte dinge te sê, maak van jou ʼn Christen.
Woord: tingting
Ken jy dié oulike streekswoord? Maroela Media het oor die naweek ‘n video opgelaai van Coke wat tingting gekook word. Jy kan jou koffie ook ting-ting maak! Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Woord: loslippig
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind of jy dalk saam met ‘n loslippige vennoot werk!
Boek: maak ’n kopskuif
Die hedendaagse samelewing gaan gebuk onder giftige gedagtes wat letterlik ons gesondheid benadeel. Wat jy dink, beïnvloed inderdaad jou liggaamlike en emosionele gesondheid!
Resensie: As’t ware: Hengelkluitjies in Vissous
Hierdie resensie deur Heinrich Schulze is op 28 en 31 Mei op RSG Sport uitgesaai en word met vergunning op Maroela Media gepubliseer.
Uitdrukking: Kolmuis vreet wasgoed
Ken jy dié Afrikaanse uitdrukking “kolmuis vreet wasgoed” as iemand se klere in die gleuf van die boude optrek? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting!
Gedig: Die eerste nag
Wat sal ‘n ma vir haar baba bid? Elisabeth Eybers se treffende gedig, “Die eerste nag”.
Uitdrukking: Jantjie of waentjie
Al ooit gewonder waarom ons “Jantjie of waentjie” in Afrikaans gebruik vir die Engelse “heads or tails” wanneer ‘n muntstuk in die lug opgegooi word? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger
PharosAanlyn is reeds ’n staatmaker vir verskeie gebruikers in die media-, reklame- en vermaaklikheidsbedryf. Met sy vars ontwerp, verbeterde koppelvlak en kragtige soekenjin sal die nuwe www.pharosaanlyn.co.za selfs meer onontbeerlik wees vir dié wat daagliks vinnig, akkuraat en sinvol moet kommunikeer.
Nuuskommentaar: PUK ‘n faait, of net hoernalistiek?
Kortom, die land het genoeg stukkende dinge wat reggemaak moet word. Maar, geoordeel aan onthullings in Beeld, beveel ‘n taakspan aan dat iets wat nie net goed werk nie, maar presteer, “reggemaak” moet word…
WAT Woord van die Week: kittelorig
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar die woord “kittelorig” vandaan kom wat gebruik word om na ‘n liggeraakte, opvlieënde persoon te verwys.
Woord: knok
Ken jy die woord “knok” en “knokkelig” en selfs “knokkig”? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor dié interessante Afrikaanse woord.
Boek: waarvoor is jy bang?
Almal is bang vir iets: mislukking, verwerping, eensaamheid, die dood. Die lys is eindeloos. Vrees spook by swakkes en sterkes, jonk en oud, ryk en arm. Dit is die groot gelykmaker.
Uitdrukking: Lang tone hê
Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar die uitdrukking “Lang tone hê” vandaan kom.
Gedig: Gedig vir jou
‘n Eenvoudige liefdesgedig deur die jong Elrika van der Walt
Uitdrukking: Uit die perd se bek hoor
Waar kom die uitdrukking “uit die perd se bek hoor” vandaan? Lees vandag se Taaltoffie!
WAT Woord van die Week: kakkerlak
Die WAT Woord van die Week is “kakkerlak”. Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind waar dié insek aan sy naam kom.
Woord: luttel
Woorde val soms in onbruik in Afrikaans. Een van dié woorde is “luttel”: lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Uitdrukking: ‘n Bloukous wees
Waarom sou mens ‘n werkende vrou ‘n “bloukous” kon noem? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind!