Vir Jan Braai gaan Braaidag eintlik oor die tyd wat jy saam geliefdes deurbring. “Ek gaan saam my vriende en familie by die huis braai.”
[Video] Ideaal vir braaidag
As jy môre gaan braai moet jy beslis na Suzelle DIY se jongste video kyk. Sy het spesiaal ʼn video gemaak met die oog op Erfenisdag en wys jou ʼn kreatiewe manier om boerewors voor te sit.
Resep: Gebraaide soet brandrissie-steurgarnale
Die naam “garnaal” en “steurgarnaal” word dikwels omgeruil, aangesien hierdie skaaldiere baie gemeen het: Hulle het albei tien bene, kom in vars water of soutwater voor, en leef op die bodem, hetsy in die see of ’n rivier.
Resep: Steak met basiliekruidbotter
Van die lekkerste maniere om steak te geniet, is saam met iets heel eenvoudig én geurig wat nie die vleisgeur oorheers nie, maar wel aanvul. Gebruik die gegeurde botter in klein hoeveelhede.
Resep: Hoenderlewer met paprika
Hoenderlewers met skop! Lewer 4 porsies.
Resep: Vinnige hoenderkerrie
(Uit: rooi rose Versamelresepte, Vicky de Beer)
Resep: Soesji
Hoewel die proses om soesji te maak nogal ingewikkeld is en ietwat van ʼn geoefende hand nodig het, is dit groot pret as jy vriende oornooi en hulle toelaat om hul eie te maak.
Resep: Afval op die tafel
Afval is so eg Suidwes soos kan kom. As kind was dit absolute fynkos en afval is selfs met groot trots vir Kersete bedien.
Resep: Tamatie-en-mascarponesop met vars koljander
Hierdie sop is so vinnig om te maak en smaak heerlik! Gebruik goeie gehalte Italiaanse geblikte tamaties vir die lekkerste resultaat.
Resep: Oondgeroosterde hoender met Kaaps-Maleise vulsel
Jy gaan vir seker bewonder en bemin word vir hierdie dis!
Resep: Prof TT Cloete se gunsteling – Ewwie se beesstert
Prof TT Cloete het verlede jaar sy gunstelingresep met Maroela Media se lesers gedeel. Sy versorger, Eveleen (Ewwie) Mvala, maak glo dié besonderse beesstert. Dié geliefde en bekroonde digter is Woensdagoggend in die ouderdom van 91 oorlede en daarom deel Maroela Media graag weer hierdie resep.
Resep: Kerrie-sampioensop
Dis dik, geurig en baie spesiaal. Dis die gunsteling van die akteur met die blou oë – Paul Newman.
Resep: Wildskenkel op gesteelde lamresep
Die sjerrie gee voorwaar ‘n ryk en raar smaak aan die resep se sous.
Resep: Ouma Tom se vleispastei
Dit is maklik om te maak, misluk nooit en is ‘n aangename tweede vleis op die spyskaart. Daarby is dit ekonomies.
Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel
Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep.
Resep: Smelt-in-die-mond-beesstert
Die resep vir beesstert is Merle van den Berg van Beaconbaai se spogresep.
Resep: Biltongsop
Hierdie resep vir biltongsop is Colleen Draycott van Durbanville se spesiaal uitgesoekte spogresep.
Resep: Colombiaanse vleis-en-groentebredie
Bredieresepte met suikermielies in, is seldsaam. Hier is iets heerliks uit Suid-Amerika.
Resep: Frikkadelpastei
Frikkadelle knus toegevou in ‘n deegkombers.
Resep: Kaas-en-spekpasteitjies
Dié lekker pasteitjies kan saam met slaai as aandete voorgesit word, of maak kleintjies vir peuselhappies of padkos. Dit is ook die perfekte kinderpartytjiekos.